25.12.2013 Views

LEWE NA APARTHEID: LIDMATE SE NARRATIEWE VANUIT 'N ...

LEWE NA APARTHEID: LIDMATE SE NARRATIEWE VANUIT 'N ...

LEWE NA APARTHEID: LIDMATE SE NARRATIEWE VANUIT 'N ...

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

Bylaag 3: Gesprek 3 (27 Augustus 1998)

p438

363

364

365

366

367

368

369

370

371

372

373

374

375

376

377

378

379

380

381

382

383

384

385

386

387

388

389

390

391

392

393

394

395

396

397

398

399

Hanlie: Ons is besig om te praat oor die hier en nou en nie oor hoe hulle destyds

gevoel het nie.

Albert: Ek het gehoor jy wou netnou iets lees.

Hanlie: Ek weet nie, maar wat ek gedoen het is, ek het net gaan kyk… Ek glo dat hoe

mense voel kom uit in die volk se letterkunde. Behalwe dat ek met die ouens by die

skool gepraat het, het ek gedink waar anders sal ek kan weet hoe hulle gevoel het?

Want ek stem saam met Ben as hy sê ons was so ver verwyder dat ons nie sal weet

hoe hulle gevoel het nie. En toe het ek maar net gaan kyk na 'n paar van die baie

digters en skrywers, maar omdat hierdie een so goed aangesluit het, het ek gedink dat

as iemand nie iets besonders nog het wat hulle wil vertel nie, dan kan ons hieruit

presies sien hoe die mense gevoel het. As ons dit lees, sien ons hoe het die mense

gevoel. As ons wil weet hoe het hulle gevoel.

Albert: Maar dit is 'n wit vrou wat dit geskryf het.

Hanlie: Dit is die enigste een wat 'n wit vrou geskryf het, die ander is almal swart

mense of gekleurde mense. Maar ek dink dat sy dit presies uitbeeld soos wat dit was.

Wat ek graag sou wou doen, is om 'n ma en 'n seun te hê wat die goed sal lees. Dan is

dit vir my sinvol. Ek sal enige tyd ou Bet wees as ek 'n seun sal kry. Wil een van julle

nie my seun wil wees nie? A, kom lees jy. Ons begin sommer daar bo. (Begin met

voorlesing uit Daleen Matthee se "Judasbok". Hanlie lees ma en A lees seun)

Ma: En nou wil jy trou met 'n witte omdat dit teen die Afrikaner se wet is?

Seun: Ek sal die Afrikaner wys dat hy my nie van sy land kan hou nie, en ook nie

onder sy wette nie.

Ma: Die woord van God sê duidelik dat ons mekaar moet vergewe en dat ons moet

bid sodat ons mekaar kan liefhê. Ons moet die wit man met die swart hart liefhê en

vir hom bid totdat sy hart ook wit is. Haat en spite het nog nooit iets reggemaak nie

en dit sal ook nie. Trou met 'n witvel sal ook nie jou hart wit maak en hare ook nie.

Seun: Wolwedans het ma voorwaar leer dans op hulle wysie.

Ma: En wie het jou miskien laat leer?

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!