25.12.2013 Views

LEWE NA APARTHEID: LIDMATE SE NARRATIEWE VANUIT 'N ...

LEWE NA APARTHEID: LIDMATE SE NARRATIEWE VANUIT 'N ...

LEWE NA APARTHEID: LIDMATE SE NARRATIEWE VANUIT 'N ...

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

Bylaag 18: Korrespondensie van Karin

p706

35

36

37

38

39

40

41

42

43

44

45

46

47

48

49

50

51

52

53

54

55

56

57

58

59

60

61

62

63

64

65

66

67

68

69

70

71

aan die anderkant het ek die ervaring van skeptisisme van senior swart Kollegas beleef

in die werkplek.

Daar is nie tyd en plek vir agterdog, voorbeoordeling en maatreëls wat die uitvoering

van pligte, wat mense se lewens raak, striem nie. Dit verplig jou om alternatiewe

oplossings te soek en voort te gaan. M.a.w. ten opsigte van die negatiewe het ek my lyf

eend gehou en ten opsigte van die positiewe het ek probeer om al die geleenthede te

benut.

1.3 Dink jy dat daar al genoeg transformasie was by die Blankes?

Daar het in baie opsigte meer betrokkenheid van die Blankes se kant gekom maar

alles is nie altyd met ope arms deur ander rasse en kulture ontvang nie.

Voorts het swak dienslewering en onbevoegde bestuursvaardighede en die gevolge

daarvan aanleiding gegee tot wantroue deur alle rasse. Sommige swart en kleurling

mense is van mening dat hulle beter af was in die apartheidsjare as nou. Aan die ander

kant raak blankes moeg vir swak dienslewering, korrupsie en onbevoegde hantering

van sake. Bv. Ons eens trotse brandweer bestaan slegs in naam: met gebrekkige,

onvoldoende, afwesigheid en stukkende toerusting is hul nie paraat in nood situasies

om hulp te verleen nie. Dus is wantroue ʼn realiteit.

Onsekerheid, wantroue en so meer, is ʼn realiteit onder alle rasse en kultuurgroepe.

Tog is daar stadig maar seker vordering. Onlangs is ʼn Kleurling seun byvoorbeeld

bang gemaak oor hoe “die boere” nou sy sake vir hom gaan werk. Na toewyding en

baie harde werk het hy egter die waarheid ontdek en presteer nou goed.

Eers wanneer mense betrokke raak, breek dit voor oordele en agterdog af. Daar is nog

ongelooflik ruimte vir groei.

2. APARTHEID

2.1 Het jou siening oor apartheid verander in die afgelope veertien jaar?

Nee.

2.2 Hoe dink jy nou oor Apartheid?

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!