25.12.2013 Views

LEWE NA APARTHEID: LIDMATE SE NARRATIEWE VANUIT 'N ...

LEWE NA APARTHEID: LIDMATE SE NARRATIEWE VANUIT 'N ...

LEWE NA APARTHEID: LIDMATE SE NARRATIEWE VANUIT 'N ...

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

Bylaag 19: Uitnodiging

p716

Was daar stemme binne-in jou wat jou gepla het oor apartheid?

Wat het jy gedoen met hierdie stemme? Hoekom?

Hoe het die onthullings voor die Waarheids-en-Versoeningskommissie jou

siening van apartheid geraak?

Het ons enige skuld aan apartheid en indien wel, hoe moet ons daarop reageer?

Is daar 'n parallel met die situasie van die Christene in Duitsland voor en tydens

die Tweede Wêreldoorlog?

Watter beelde word deur apartheid by ons opgeroep? Met watter metafore sou

ons apartheid wou beskryf?

Wat was die rol van die kerk en godsdiens in die ou suid-Afrika? Watter rol speel

dit, of behoort dit te speel in die nuwe Suid Afrika?

Hoe het ons die rol van die politici in die apartheidsjare gesien?

Watter rol het ons bevooroordeeldheid gespeel in ons siening van apartheid?

Wat is die plek van regstellende aksies en hoe moet ons daarop reageer?

Enige ander saak wat relevant mag wees.

Die voorgestelde datums van byeenkomste is 30 Julie, 13 en 27 Augustus, 10 en 24

September, 8 en 22 Oktober en 5 November. Elke byeenkoms sal ongeveer een uur

duur van 7nm tot 8nm.

Ons werkswyse by hierdie byeenkomste sal wees om die tema vir die aand aan die

orde te stel en dan die gesprek daarvolgens vry te laat loop. Lede van die groep sal

vooraf ingelig word oor die tema vir die volgende geleentheid sodat hulle daaroor kan

gaan nadink. Hulle is ook welkom om hulle gedagtes oor die onderwerp neer te skryf.

Die volledige gesprek sal op band opgeneem word en later getranskribeer word. Die

lede se toestemming sal gevra word om dit te kan gebruik.

Ek is seker dat as jy dit kan bywoon, jy 'n besondere bydrae sal kan lewer. Ek sal jou

graag Donderdag-aand daar wil sien.

Groete

Leon M Foot

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!