25.12.2013 Views

LEWE NA APARTHEID: LIDMATE SE NARRATIEWE VANUIT 'N ...

LEWE NA APARTHEID: LIDMATE SE NARRATIEWE VANUIT 'N ...

LEWE NA APARTHEID: LIDMATE SE NARRATIEWE VANUIT 'N ...

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

Bylaag 4: Gesprek 4 (10 September 1998)

p458

146

147

148

149

150

151

152

153

154

155

156

157

158

159

160

161

162

163

164

165

166

167

168

169

170

171

172

173

174

175

176

177

178

179

180

181

uitgehaal en gewys het, waar hulle jou aanvaar het, waar hulle gesê het jy is die ma

van ons. Onse ma. Jy het jou Sotho naam gekry en alles. En na 'n sekere aantal jare,

hoe hulle jou nog steeds nie vertrou nie, en hulle basies teen jou draai, en as

omstandighede nie reg uitwerk nie, dat hulle dan sê, dis jou skuld. So, my eie gevoel

is, daar sal nooit werklik wedersydse vertroue sal wees nie, daar is altyd soos hulle sê

die inside politics.

Hanlie: Dit is tragies, ek dink dit is wat sy bedoel het.

Karin: Ek is op 'n stadium, dat ek nie meer bereid is om gemeenskapsontwikkeling te

doen nie. Ek praat van in 'n makoekoe te begin.

Hanlie: Jy voel nou amper soos Fransisco: you give and give and give, and it’s never

enough. Dit is wat ek bedoel het, dit wat van die wit kant af gebeur het, is weer 'n ander

faset van "ek doen dan nou alles, ek het dan nou gedink ek doen vir jou alles, en

hoekom?"

Karin: Dit is nie ek wat alles gedoen het nie, ons het saam besluit, en saam gedoen.

Ons en hulle saam. Met gemeenskapswerk werk dit so, dat jy op dieselfde vlak inval as

wat hulle is, vir hulle leiding gee, maar dat hulle self besluitneming moet doen. Die

Engelse woord wat baie gebruik word, is empowerment. Jy vat iemand en jy empower

hom.

Hanlie: So jy is nog altyd die leier van die groep. Jy staan nog altyd bo, want you are

busy with empowering.

Karin: But if you empower, you let them lead.

Hanlie: To hopefully one day where they will reach the same thing…

Albert: Daai ding wat jy gesê het, Hanlie, dat jy hoop hulle sal omkeer, dat hulle wel

wedersydse vertroue gaan kry, hoe in die lewe gaan ons dit regkry? Dawid Bosch skryf

in 'n ding "ons as Christene is nie in die eerste plek bridge builders nie, ons is bridge

crossers. Die brug is klaar daar. Hy praat spesifiek van die brug wat Christus vir ons

geslaan het, tussen alle mense. Dit is klaar daar, ons moet daai brug net oorsteek. En

veral as mens praat binne 'n kerkgemeenskap, 'n Christelike gemeenskap. Nie

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!