25.12.2013 Views

LEWE NA APARTHEID: LIDMATE SE NARRATIEWE VANUIT 'N ...

LEWE NA APARTHEID: LIDMATE SE NARRATIEWE VANUIT 'N ...

LEWE NA APARTHEID: LIDMATE SE NARRATIEWE VANUIT 'N ...

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

Bylaag 7: Gesprek 7 (4 November 1998)

p525

329

330

331

332

333

334

335

336

337

338

339

340

341

342

343

344

345

346

347

348

349

350

351

352

353

354

355

356

357

358

359

360

361

362

363

364

365

Elsa: Kan ek net iets sê hier. 'n Mens moet net onthou, ons kom van 'n agtergrond af,

die geskiedenis wat ons in die skool geleer het, het ons geleer swartmense is barbare.

Die Zoeloes het die babatjies se koppies teen die wawiele stukkend geslaan. We were

brainwashed. Baie van die witmense vandag nog, is bang vir swartmense want dit is

hoe ons grootgeword het. Ons het van kleins af gedink swartmense is barbare. Daar

bestaan nog steeds 'n soort van 'n vrees by baie witmense. 'n Groot klomp van ons het

nou al beweeg, 'n hele paar trappe geklim, maar baie witmense is nog steeds bang vir

swartmense. Ek is ten gunste daarvan, ons moet nader aan mekaar beweeg, ons moet

meer van mekaar weet, die swartmense weet meer van ons witmense, omdat hulle in

ons woongebiede gewerk het en in ons kantore, maar ons witmense weet nie regtig

veel van swartmense af nie. En dit is 'n proses, dit sal tyd vat. Daar is van ons wat nou

al baie nader aan mekaar beweeg, maar daar is mense wat baie tyd nodig het, en wat

twee of drie geslagte verder eers sal begin om mekaar te vertrou, wedersyds, swart en

wit.

Albert: Ek dink jy is reg as jy sê dit is 'n proses wat oor tyd loop en so aan, Die vraag is

net hoe kan mens die proses aanhelp? Baie mense besef daar moet 'n proses

plaasvind van verandering en so aan, en hulle weet in watter rigting dit behoort te

gaan, maar hulle hou ten alle koste vas en hulle leef ten alle koste asof ons nog in die

ou SA leef met alles soos wat dit tien jaar terug was. Asof niks nog verander het nie.

Hoe gaan mens mense se koppe gedraai kry, anders laat kyk na die werklikheid?

Linda: As ons net kan dinge saamdoen, ons het 'n manier van dinge doen, ons is meer

statig en rustig en jy hou van geweldige orde, Calvinisties. Dit is soos ons geaardhede

is. Terwyl in jou swart gemeenskappe, toe ek met my huishulpe begin het jy moes

loskom van daai statigheid, jy moes gemaklik raak, wat lekker is, maar dit het 'n proses

gevat. Hulle het dit vir my geleer. Niemand het vir my gekyk nie, dit was net ek en

hulle, dit was lekker om los te kom, dit is 'n proses waardeur jy moet gaan, dit is vir

party mense ongemaklik. Ek kan die ongemak verstaan van almal, dit is mos lekker om

te sing, en daar is baie beweging as hulle sing, en dit is nie wat ons aan gewoond is

nie.

Albert: My vraag is, wil blanke mense dit hê?

Linda: Dit is die ding van saamwees, ons het ons manier en hulle het hulle manier, dit

is soos hulle aanbid, hulle gee hulle alles.

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!