25.12.2013 Views

LEWE NA APARTHEID: LIDMATE SE NARRATIEWE VANUIT 'N ...

LEWE NA APARTHEID: LIDMATE SE NARRATIEWE VANUIT 'N ...

LEWE NA APARTHEID: LIDMATE SE NARRATIEWE VANUIT 'N ...

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

Bylaag 14: Opvolggesprek met Isak

p659

440

441

442

443

444

445

446

447

448

449

450

451

452

453

454

455

456

457

458

459

460

461

462

463

464

465

466

467

468

469

470

471

472

473

474

475

476

bedreiging, want dit gaan oor hulle veiligheid, en dit gaan oor hulle grondhervorming.

So hulle ervaar baie moeilik versoening en ek dink in daai opsig kan die swart politici

baie meer doen. Maar ʼn politikus is anderste, hy sal vandag versoen en môre sal hy

moor net om die groen sitplek in die parlement te kry en die mag te hê. En tog nè, dit lê

net so op die oppervlak. Ons het ʼn situasie gehad by die kollege, dit was na 2009, toe

was daar een rumour gewees oor een ou wat die k-woord gebruik het en daai hele

personeel het almal net so, ouens wat iemand anders gehoor wat dit gesê het nè en

hulle het nege maande uit L se lewe uit geneem. En dan wonder jy of is daar rêrig

versoening. Maar weer ʼn keer as ʼn ding kollektief gedoen is, van daai mense oor hom

wat eintlik die aansitters van die klagte was, ek weet nie of hulle net aangehits is of iets

nie, in daai tyd wat daai hele ding gemaal het om afgehandel te word het van daai

mense nog die mees vriendelikste met daai selfde ou gepraat, so is dit nog steeds daai

diep gewortelde vooroordele wat daai totale versoening gaan onmoontlik maak.

Albert: Dit is maar nog ʼn brose versoening wat ons in die land het, hy moet baie mooi

vertroetel word vir baie jare nog voordat hy sterk gaan staan.

Isak: Solank as die wit mense bedreig gaan voel, solank as wat daar gevoel word daar

word gediskrimineer, solank as wat jy voel dat regstellende aksie en ons plase gaan

gevat word, jy weet, ek nou wil hulle kom met hierdie wealth tax nè, dat hulle ook die

wit mense... die veronderstelling is as jy wit is, het jy geld. Solank dit nog daar is gaan

jy nooit werklik versoening kry nie.

Albert: Jy het netnou ʼn interessante ding genoem, die politici kan baie meer doen om

versoening te bewerk. Maar as jy aanmekaar uitsprake kry soos rondom

nasionalisering en die goed wat jy nou genoem het, in plaas daarvan dat dit mense

nader aan mekaar bring, dryf dit mense uitmekaar uit. In daai opsig het ons ʼn groter

behoefte van iemand soos Mandela wat doelbewus gefokus het op die

versoeningsaspek eerder as iemand soos Thabo Mbeki wat baie meer oor die verskille,

daarop gefokus het.

Isak: Eintlik wat dit ʼn tipe keerpunt in die bou van die nuwe generasie toe Mbeki daai

standpunt begin inneem het. En toe Zuma begin het, het dit gelyk asof jy uitreik,

maar...

Albert: Ja, hy is ʼn anderste karakter. Ek dink ons het ons het netnou gepraat oor kerke

en hereniging. Ek dink ons het in Mandela se tyd ʼn baie sterker kans gehad om

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!