25.12.2013 Views

LEWE NA APARTHEID: LIDMATE SE NARRATIEWE VANUIT 'N ...

LEWE NA APARTHEID: LIDMATE SE NARRATIEWE VANUIT 'N ...

LEWE NA APARTHEID: LIDMATE SE NARRATIEWE VANUIT 'N ...

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

Bylaag 10: Opvolggesprek met Mike en Naomi

p598

440

441

442

443

444

445

446

447

448

449

450

451

452

453

454

455

456

457

458

459

460

461

462

463

464

465

466

467

468

469

470

471

472

473

474

475

476

nou die voordeel vir hul swart nasie skep en die blankes word nou in dieselfde bootjie

gedompel as die swartes destyds. So dis nie onrealistiese ding wat gebeur of ’n

onwerklike ding nie. Dit gebeur nog steeds. Dit gebeur nou net omgekeerd.

Naomi: Dis ’n realiteit.

Albert: Die pad vorentoe. Hoe voorsien julle, hoe dink julle gaan dit gaan in Suid-Afrika

vorentoe? Gaan dit beter gaan? Gaan dit moeiliker gaan? As ’n mens nou dink aan

ouens soos die president wat sê bring my masjiengeweer en Julius Malema wat sê ons

wil die grond hê en sulke goed. En al die ander goed wat in die land gebeur. Hoe dink

julle oor die pad vorentoe?

Naomi: Dit is wat ek en Mike gisteraand gepraat het, want ons dink aan jou wat kom en

ek sê toe vir hom vir my het die feit dat in 1994 ’n swart regering ingekom het, het my

as persoon nog nie geraak nie. Want my lewe gaan nog steeds aan. Ja, ek sien raak

dat soos die universiteite meer nie-blankes, of swart mense word toegelaat op

universiteite. En jy hoor oor radio – dit is nou weer Afrikaanse radio – wat sê maar daar

is diskriminasie teenoor jou opgeleide persoon wat dan nou blank is teenoor jou nieblanke

wat dan nou nie opleiding het nie en dan wel die pos kry. So ja daardie

regstellende aksies is daar, maar vir my persoonlik het dit nog enigsins my lewe geraak

nie. Nee nou jok ek. Dit het my lewe geraak. In 2003 toe ons weg is uit Welkom uit, en

dit was ook grotendeels deel van ons beplanning gewees, het klinieke geïntegreerd

geraak. Nie swart en wit integrasie nie, dit was al klaar daar gewees, dat daar blankes

en nie-blankes dieselfde klinieke kon bywoon. Maar ek het gevoel die werk wat ek en

my swart kollega gedoen het, was besig in die afgrond te gaan en dit was om die

gemeenskap van psigiatriese pasiënte op ’n pad te gekry het waar hulle kon cope en

hulle normaal kon aangaan in die samelewing. En met die integrasie daarvan, by die

klinieke waar eintlik verskillende dissiplines – jou moeder en kind, jou gesinsbeplanning,

jou psigiatriese pasiënt, jou algemene siek pasiënt – almal dieselfde kliniek

bygewoon het. Dit is wat my dwars in die krop gesteek het. Dit was toe nou die swart

regering wat daardie besluit geneem het. Ek is nie weg omdat dit ’n swart regering is of

dat ek ’n swart werkgewer gekry het nie. Dit het gegaan oor die integrasie, die

wetgewing wat veroorsaak het dat ek gesien het dat my werk ten gronde gaan.

Mike: My toekoms visie is dié van ’n draadsitter. Maar dit hang absoluut af watter

rigting die regering gaan op ’n geloofsplan. Geen regering wat anti Christus is sal kan

regeer en almal baat vind daaronder nie.

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!