25.12.2013 Views

LEWE NA APARTHEID: LIDMATE SE NARRATIEWE VANUIT 'N ...

LEWE NA APARTHEID: LIDMATE SE NARRATIEWE VANUIT 'N ...

LEWE NA APARTHEID: LIDMATE SE NARRATIEWE VANUIT 'N ...

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

Bylaag 1: Gesprek 1 (30 Julie 1998)

p397

330

331

332

333

334

335

336

337

338

339

340

341

342

343

344

345

346

347

348

349

350

351

352

353

354

355

356

357

358

359

360

361

362

363

364

365

366

kant toe, dan is u welkom, sê vir my. Dan kyk ons en stuur hom 'n bietjie na 'n ander

rigting as die groep so voel.

Johan: Ek aanvaar Frans praat van partypolitiek. Die hele onderwerp is politiek.

Frans: Nee, nee, nee, dit is wat ek bedoel. Ek dink die eerste een (reël) dat elkeen

geregtig is op 'n eie opinie en eerlikheid en respek vir mekaar , spreek amper al klaar

aan dat ons polities, partypolitiek, wel van mekaar kan verskil, maar ek dink nie ons

moet mekaar probeer oortuig nie. Dit is moeilik om te definieer op hierdie stadium.

Danie: Ek sou ook graag wou het dat ons moet hou by die tyd asseblief.

Albert: Ja, daarom het ek gevra. Ek het op die brief gevra dat ons miskien kwart voor

sewe moet probeer bymekaar kom. Kwart voor vir sewe uur. Dan kan ons ons koppie

koffie vat en as dit nodig is so 'n eet dingetjie en dan kom sit ons rustig hier sodat

wanneer die sewe-uur is, ek die knoppie kan druk op die bandmasjien sodat ons kan

begin sodat ons by agtuur se kant kan klaarmaak. Ek kan voorsien dat dit kan gebeur

dat ons by agtuur kom en dan sê maar kom ons gee nog so tien minute dat ons hierdie

ding net gou klaarmaak. Ek wil tog daai ruimte laat. Ons hou so ver moontlik by 'n uur,

maar ons laat vir onsself tog daai bietjie ruimte: so tien minute, meer as dit moet. Maar

nou nie dat ons na twee ure se kant toe gaan nie, regtig nie. 'n Uur en 'n half is ook al

hopeloos te lank.

'n Ander ding wat wel op die brief staan wat ek dalk weer moet sê: ek wil aan die einde

van vanaand se sessie vir elkeen 'n vorm gee – dit is 'n toestemmingsvorm. Ter wille

van myself, en ter wille van die proefskrif gedeel te ook het ek u toestemming nodig om

dit op band op te neem. As u nie wil hê dit moet op band opgeneem word nie, dan

gaan dit sake vir my nogal moeilik maak. Maar u moet kyk daarna en dan moet u dit

asseblief vir my teken sodat ek die inligting mag gebruik as ek iets verder daaroor wil

skryf. Weereens op die basis dat geeneen persoonlik geïdentifiseer kan word nie. Dit

bly anoniem vir die lesers daarvan. Ek sal vir u die vorm aan die einde gee. As u voel u

wil dit nie teken nie, as u voel u wil nie deelneem aan so 'n groep nie, is u welkom. Dit

sal nie teen enigeen gehou word nie, maar dit is maar die pad wat ons moet loop as ek

dit vorentoe wil gebruik.

Nog iets? Goed. Kom ons volstaan dan eers daarmee. Kom ons hou dit in gedagte dat

ons dit vir mekaar kan maklik maak om te kan deelneem en ook lekker maak om deel

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!