25.12.2013 Views

LEWE NA APARTHEID: LIDMATE SE NARRATIEWE VANUIT 'N ...

LEWE NA APARTHEID: LIDMATE SE NARRATIEWE VANUIT 'N ...

LEWE NA APARTHEID: LIDMATE SE NARRATIEWE VANUIT 'N ...

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

Bylaag 9: Opvolggesprek met Elsa en Frans

p579

663

664

665

666

667

668

669

670

671

672

673

674

675

676

677

678

679

680

681

682

683

684

685

686

687

688

689

690

691

692

693

694

695

696

697

698

Ek het by ʼn punt gekom ek wil nie meer elke dag herinner word daaraan nie. Ek dink

na agtien jaar wat ʼn goeie gedeelte van ʼn geslag verteenwoordig, behoort ons nou op

ʼn punt te kom wat ons sê ons het nou baie regstellende aksie gedoen in die

werksplaas, maar iewers moet dit nou stop. Ons moet mense gebruik wat geskik is vir

die werk, want ons almal het tien duisend voorbeelde van mense wat net aangestel is.

Ons het nou die aand weer gehoor van mense wat rioolwerk doen wat net pakkette

gekry het en gegaan. So baie mense het die pakket uitweg gevat en gevlug en ons het

die mense net agtergelaat om aan te gaan. En hulle is in posisies aangestel. Dit voel

vir my dit moet stop, want ek stem saam met Elsa ʼn mens moet liewer in ʼn persoonlike

hoedanigheid kom. Maar hier is ons by die stories van die Transnets, Eskoms wat nou

al gesê het, en die polisie self. Ons vra ons ou mense terug, nie oumense, ou hande

terug want ons sien nou ons het ʼn boggeroppie gemaak. Ons moet dit regstel so daar

kom ietsie terug dit lyk of die pennie nou begin te drop. So ek dink regtigwaar selfs in

die sport ook, waar daar regstellende aksie in die sport is. Dit voel vir my ons behoort

nou by dit verby te wees. As ʼn ou in agtien jaar se tyd wou rugby gespeel het, sou hy

rugby gespeel het en dan sou hy nou al ʼn Springbok kon gewees het. En dieselfde met

sokker en dieselfde met alles. Alhoewel was die geleenthede nie vir hom daar gewees

nie in die swart woongebiede nie, maar dit kan ʼn mens nou baie die kant toe of daai

kant toe praat. Maar om slegs ʼn kunsmatige regstelling daar te stel daar moet soveel

ouens in die rugby span en daar moet soveel in die krieket span wees. Ek dink dit is ʼn

klomp nonsens.

Elsa: Nou dink jy, jy as mens kan honderde jare se skuld terug betaal in agtien jaar?

Frans: Elsa jy kan nie, maar hoe gaan jy dit doen. Ek weet nie ek vra myself die vraag

hoe gaan jy dit doen.

Albert: Is die manier waarop die goed op die oomblik gedoen word nie dalk vir ʼn paar

mense tot voordeel maar vir die grootste meerderheid tot nadeel nie. Soos ek gaan

nou ʼn eenvoudige voorbeeld vat soos die ouens wat weet van rioolwerk. Daar kom nou

mense wat afgelê kom ons sê nou tien mense in regstellende aksie so vir daai mense

is dit wonderlik want hulle het nou werk. Maar vir die honderd-duisend wat geaffekteer

word deur die rioolwerk wat nou nie werk nie, vir hulle is dit nou weer ʼn nadeel. Nou

moet ʼn mens seker begin ʼn balans trek en sê maar regstellende aksie bevoordeel

sekere maar benadeel nog meer.

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!