25.12.2013 Views

LEWE NA APARTHEID: LIDMATE SE NARRATIEWE VANUIT 'N ...

LEWE NA APARTHEID: LIDMATE SE NARRATIEWE VANUIT 'N ...

LEWE NA APARTHEID: LIDMATE SE NARRATIEWE VANUIT 'N ...

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

Bylaag 9: Opvolggesprek met Elsa en Frans

p581

736

737

738

739

740

741

742

743

744

745

746

747

748

749

750

751

752

753

754

755

756

757

758

759

760

761

762

763

764

765

766

767

768

769

770

771

772

en van hulle is vandag arm blankes. So baie van hierdie goeters het hulle oor hulle self

gebring.

Albert: Ja, dit is baie jammer. Kom ons praat gou oor die kerk. Die kerk, as ons nou

baie eerlik met mekaar is dan weet ons mos dat die kerk het in die verlede gesê

apartheid is reg en sommige ouens sê die kerk het dit nooit gesê nie. Dit is natuurlik

nie waar nie. Die kerk het oor jare die apartheid ondersteun. En toe op ʼn stadium besef

maar dit is nie reg nie, ons kan nie so sê nie en toe het ons dit gestop. Hoe sien julle

die rol van die kerk? Dink julle die kerk speel ʼn rol in terme van versoening? Wat is julle

belewing daarvan?

Frans: Ek wil net sê dat die twee mense wat hier sit, wat jy in hele ander hoedanigheid

geken het, gaan glad nie meer kerk toe nie. Nee, ons gaan glad nie meer kerk toe nie.

Ons is op ʼn baie anderste plek en ek voel dit is dalk ʼn gesprek vir later.

Albert: Kom ek vra spesifiek die NG Kerk. Dink jy die NG Kerk speel ʼn positiewe rol in

terme van versoening.

Frans: Nee hulle doen nie.

Elsa: Ek glo nie regtig so nie.

Frans: Nee, hulle doen nie. Soos wat die NG Kerk gekom het met baie goeters oor jare

terug, van hoede dra en mans wat pakke klere dra en die gay issue en die dit en die

dat, hak hulle vas by die belydenis van Belhar. En as die kerk nie voor loop nie, en die

mense wat nog in die kerk glo wat nog gaan, en gelyk maak nie... So ek glo nie die

kerk speel ʼn rol nie. Ek dink die kerk trap water. Die NG Kerk trap water.

Albert: Is kerk dan basies irrelevant in hierdie hele storie?

Elsa: In die hele apartheid storie?

Albert: Nee waar ons nou is. Speel die kerk dan glad nie ʼn rol, ʼn regtig positiewe rol

nie.

Frans: Ek dink nie so nie.

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!