25.12.2013 Views

LEWE NA APARTHEID: LIDMATE SE NARRATIEWE VANUIT 'N ...

LEWE NA APARTHEID: LIDMATE SE NARRATIEWE VANUIT 'N ...

LEWE NA APARTHEID: LIDMATE SE NARRATIEWE VANUIT 'N ...

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

Bylaag 5: Gesprek 5 (6 Oktober 1998)

p479

183

184

185

186

187

188

189

190

191

192

193

194

195

196

197

198

199

200

201

202

203

204

205

206

207

208

209

210

211

212

213

214

215

216

217

218

219

Frans: By ons op die stadsraad het ons 'n swart man dieselfde politiese oortuiging het

en ons het 'n kleurling dame ook.

Elsa: "Wat dieselfde politiese oortuiging het" – wat bedoel jy?

Frans: Wat ons het. Laat ek dit anders stel...

Hanlie: Hoe weet jy wat ons oortuigings is? (Gelag en geskerts in die groep)

Frans: Laat ek dit baie duidelik stel: Wat aan dieselfde politieke party behoort as ek. En

ek noem dit vir wat die werd is.

Hanlie: Ja, en ek het vir jou 'n hele klomp ANC ouens.

Frans: Ek ken ook 'n klompie van hulle.

Hanlie: Ek dink nie ons moet ons laat lei deur politieke affiliasies nie.

Frans: My bedoeling was nie om dit polities te konnoteer nie.

Albert: Kan ek maar soos ons by die kinderkrans maak: Bring elkeen volgende keer 'n

maatjie saam. (Goedige gelag van die groep)

Hanlie: Ons kan dit ook doen, dit kan miskien baie oulik werk. Ek het 'n baie wyse ou

dominee-man wat op ons beheerraad is, wat dierbaar is. Hy is so 'n wyse man. Maar

dit is miskien nogal 'n idee dat elkeen iemand saambring. Dit is nie te sê dat hulle sal

wil kom nie.

Albert: Ek dink 'n mens moet dit vir hulle baie mooi stel waaróór dit gaan. Ek sou dit vir

hulle so verduidelik: Ek wil graag vir ons as blankes wil help om van die nuwe SA 'n

sukses te maak. Ons kan nie almal Australië toe gaan nie – ons wil in elk geval nie

gaan nie.

Hanlie: Die mense met wie jy nou praat, stel hulle nie belang om by ons uit te kom nie?

Die swartmense met wie jy praat.

Albert: Ja, moontlik sou ek van hulle kon kry...

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!