03.05.2013 Views

DEEL 2 Reïnkarnasie - Ja of nee? - Nuweopenbaring

DEEL 2 Reïnkarnasie - Ja of nee? - Nuweopenbaring

DEEL 2 Reïnkarnasie - Ja of nee? - Nuweopenbaring

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

welgevallig, dienende liefde is die ware navolging van Jesus, wat verseker

na My lei, na die Vader van ewigheid. Amen

Die krag van die liefde - Genesing van siekes –

Wonderwerke

5358 9 April 1952

Wie in die liefde leef hy het ook krag in hom. Hy sal daarom tot elke daad

instaat wees, as die vaste geloof hom nie ontbreek nie. Die liefde maak

weliswaar die geloof lewend, maar die geloof moet eers tot lewe gewek

word. Die mens moet hom eers met dit wat hy glo besig hou en die liefde

sal dit dan ook die krag gee, sodat hy niks meer in twyfel trek en dus ook

in staat is om alles tot stand te bring. Die liefde is dus die waardevolste,

want dit maak alles moontlik.

Julle mense weet egter nie meer om die krag van die liefde te waardeer

nie. Julle sal wondere kan verrig, julle sal siekes kan genees, julle sal elke

sorg kan uitban en niks sal vir julle onmoontlik wees, as julle die liefde in

julle volledig sou kan ontwikkel en in sy krag glo. En so is dit nie so veel ‘n

gawe wat Ek julle verleen as julle dit alles kan vermag nie, maar baie meer

die uitwerking van die krag van julle liefde. Dit is die vanselfsprekende

gevolg, wanneer julle julself deur die liefde My krag, julle eie maak.

Julle mag dus nie kragtig na die gawe strewe om siekes te genees en

wondere te doen nie, omdat dit nie ‘n bekwaamheid is wat julle kan

ontwikkel nie, maar julle moet alleen die liefde in julle sterker laat word.

Julle moet julle geestelike voltooiing nastreef, wat dan deur hierdie

bekwaamhede bewys word. Want alleen die liefde vermag alles.

Wie hom dus totaal tot liefde vorm en daardeur ook ‘n oortuigde geloof het,

die put uit Myself. Hy voel hom as My kind, as ‘n deel van My en hy kan

dan nie anders dink as dat elke taak hom sal geluk omdat Ek hom bystaan.

Die liefde moet egter in die hart opvlam, dit moet die mens geheel en al

vervul, dit moet hom gelukkig maak om homself ook alles te ontsê wat die

medemens ontbreek.

Die regte liefde is totaal onselfsugtig, dit eis niks meer vir homself nie, dit

deel onophoudelik uit. Die stelreël om te gee beheers hom en tog is hy

onbeskryflik gelukkig. So'n liefde kan alles doen wat dit wil, wat as gevolg

van sy intensiteit as opwinding van die hart in die mens tevoorskyn kom,

sodat daar gebeur wat hy wens.

‘n Sterk lewende geloof hoop op My om die vervulling van sy bede en hy sal

nie tevergeefs vra nie. Dus, elke mens sou hom van My krag kan bedien en

dieselfde volbring, wat Ek op aarde volbring het. Maar hy kan dit alleen

doen as hy vervul is met liefde. Dan gee Ek hom nie die krag nie, maar hy

het dit self sy eie gemaak deur werke van liefde en dit gee hom die reg. Hy

het dan in sy oertoestand teruggekeer en het hom nie onregmatig iets

toegeëien nie, maar hy het weer dit geword wat hy in die oerbegin was,

102

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!