03.05.2013 Views

DEEL 2 Reïnkarnasie - Ja of nee? - Nuweopenbaring

DEEL 2 Reïnkarnasie - Ja of nee? - Nuweopenbaring

DEEL 2 Reïnkarnasie - Ja of nee? - Nuweopenbaring

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

die suiwer waarheid aan Sy dienare gegee, maar telkens weer sal die werk

van die Gees deur mense met gesonde verstand ontken word, omdat die

mense ‘n vrye wil het wat God nie forseer nie, selfs as dit deur Sy

teenstander vertrap word en interfeer met die suiwer waarheid. Maar God

sal telkens weer dit suiwer wat die mense bederf het. Telkens weer sal die

ewige Waarheid Homself weer openbaar. Telkens weer sal die lig van

waarheid skyn vir hulle wat van goeiewil is en hulself oopmaak om sy straal

van liefde te ontvang. Amen

Raaiselagtige Ligverskynsels

6134 13 Desember 1954

In die donker wat oor die aarde versprei is, het die mense baie lig nodig en

al is hulle meestal nie bereid om lig aan te neem nie; al wandel hulle ook

gewoonlik eerder in die duisternis, My lig van bo sal tog aan hulle gestuur

word, want die liefdevolle erbarming van die ligwêreld verleen hom daartoe

om aan julle, hulp te bring.

En op aarde is daar ontelbare ligwesens digby julle, steeds bereid om ‘n lig

in julle aan te steek, julle saggies te vermaan om werke van liefde te

verrig, sodat in julle ‘n lig kan instraal en julle Gees verlig. Ek Self het dit

aan My leërskare opgedra om die drang van hulle liefde by julle in dade om

te sit en My Wil is ook julle s’n.

Juis in die laaste tyd voor die einde, waarin die duisternis steeds dieper

word, is die aarde deur ligwesens omgewe, wat hulle kragte na die aarde

laat stroom en ook oral geopende harte vind, vir wie hulle lig kan bring.

Voor die einde word hulle wil om liefde te gee steeds magtiger en gee hulle

soms aanleiding om buitengewoon werksaam te wees sodat ligverskynsels

hulle aktiwiteite duidelik bewys, verskynsels wat geen sataniese

verblindende ligte is nie, maar duidelik wys op ‘n ander Mag. Verskynsels

wat Myne gelukkig sal maak, maar wat My teenstanders egter, wat niks glo

nie en tog iets meemaak wat alleen deur die geloof verklaar kan word, met

vrees en ontsetting vervul.

Aan My ligbodes is opgedra om hulle krag vanuit My Wil te gebruik en waar

dit daarom gaan om ‘n reddingswerk te volbring, daar skaar hulle hulself

bymekaar en werk met verenigde krag, sodat hulle werksaamheid oral

duidelik te sien is, dat die oorvloed van hulle lig na die aarde straal en op ‘n

duidelike wyse vir alle mense sigbaar is.

Ligverskynsels van raaiselagtige aard sal die gedagtes van die mense voor

die einde besig hou en dit sal nie maklik wees om hierdie verskynsels op ‘n

natuurlike wyse te verklaar nie, wat die wetenskap weliswaar sal probeer.

Ligverskynsels van raaiselagtige aard sal ook aanleiding gee tot

vermoedens wat volkome verkeerd is. Wie lig soek, sal dit ook vind, want

die bewoners van My ryk sien die gedagtes van elke mens en hulle bemoei

hulself met diegene wat in goeie wil ondersoek en na lig verlang. Die hemel

307

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!