03.05.2013 Views

DEEL 2 Reïnkarnasie - Ja of nee? - Nuweopenbaring

DEEL 2 Reïnkarnasie - Ja of nee? - Nuweopenbaring

DEEL 2 Reïnkarnasie - Ja of nee? - Nuweopenbaring

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

onophoudelike toevloei omdat hulle alle weerstand op gegee het deur die

onuitspreeklike geluksalige gevoel wat die straling van lig op hulle uitoefen.

En ‘n volkome sekere gevolg daarvan is nou, dat hulle die lig deurgee om

ook ander siele daarmee gelukkig te maak. Lig is egter Wysheid, insig in

die waarheid. En die lig word hul gebring deur My woord wat onvermoeid

van My uitgaan as ‘n straling van liefde, wat alle wesens in die oneindigheid

kan aanraak, maar alleen waar dit weerklank vind en waar geen weerstand

is nie.

Wesens met die hoogste sielsvolwassenheid kan dit direk ontvang,

swakkere wesens daarteen moet dit weer van hulle aanneem, maar steeds

beteken My woord lig. En steeds verwek My woord saligheid, maar alleen

by die wesens wat na lig verlang, om welke rede elke mens op aarde wat

My woord verkondig omring is deur wesens wat na lig verlang. Tog sal

alleen die suiwer woord lig uitstraal in die duisternis en die suiwer woord

word weer alleen maar ontvang van God Self. Ek Self bring dit na die aarde

toe om orals ligstasies te skep, wat die siele kan gee wat hulle nodig het en

wat hulle verbly.

Dit is onbelangrik of hierdie ligsenders in die geesteryk of op die aarde

gevestig is, want orals straal dieselfde lig, die EWIGE waarheid uit My. Dog

‘n ligstasie op aarde word baie deur die siele in die hiernamaals opgesoek,

wat hulle nog nie in die geesteryk kan oriënteer nie, wat hulle nog meer in

die nabyheid van die aarde hou. Maar hierdie siele is in die meerderheid en

vir baie beteken die ontvangs van My woord die enigste redding. Vir hulle is

dit ‘n ongewone hulp, waarvoor hulle julle nie dankbaar genoeg kan wees

nie. En daarom is hierdie verloste siele dan buitengewoon aktiewe helpers

in die geesteryk, wat My sonder ophou loof en prys en ‘n ware oproer

veroorsaak in die duistere gebied, omdat hulle nie rus tot hulle die siele

oorgehaal het om hulle te volg daarheen, waar ook op hulle ‘n ligskynsel sal

straal.

Hul verlossende werk neem eindelose afmetings aan, want My woord het ‘n

geweldige krag, wat julle mense op aarde nie kan insien nie. Maar julle

moet julle skaar om die BRON wat Ek Self vir julle ontsluit het, omdat julle

met lig deurstraal al gou kan ingaan in die geesteryk, wanneer julle hierdie

aarde moet verlaat. Sodat julle dan weer kan uitdeel en so konstant julle

saligheid verhoog. Amen

Waarskuwing om nie ondeurdag te handel en te

praat nie – Werkers van God

6425 4 Desember 1955

My barmhartigheid laat julle aanmanings en waarskuwings toekom, omdat

julle My Liefde besit en omdat julle opmerksaam gemaak moet word op

gevare wat julle regstreeks te wagte staan, wanneer julle nie oplettend is

nie.

378

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!