03.05.2013 Views

DEEL 2 Reïnkarnasie - Ja of nee? - Nuweopenbaring

DEEL 2 Reïnkarnasie - Ja of nee? - Nuweopenbaring

DEEL 2 Reïnkarnasie - Ja of nee? - Nuweopenbaring

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

die ontstaan van veelsoortige skeppingswerke en eindig met die

vernietiging daarvan. Wat met geestelike hoogstaande mense begin, maar

met waarlik duiwelse weer ten einde loop.

Eén so'n ontwikkelingsfase alleen sou nooit die vergeesteliking van al die

wesenlike teweegbring nie. Solank daar dus aards materiële skeppings is,

solank die aarde naas die mens nog skeppings dra wat laer staan as hy

self, soos diere, plante en die nog in harde vorm gekluisterde geestelike,

solank kan dit nie heeltemal ontbind word nie. Want die geestelike moet

steeds weer die moontlikheid gegee word om volwasse te word en het dit

steeds nuwe vorme daarvoor nodig, wat egter ook steeds nuwe fases

vereis, sodra die positiewe ontwikkeling op ‘n dooie punt gekom het.

En aan die einde van elke verlossingsperiode is van ‘n vergeesteliking, van

‘n positiewe ontwikkeling van die mens, niks meer te merk nie en hulle faal,

ofwel die verontagsaming van die eintlike doel van die bestaan op aarde,

moet goedgemaak word. Die geestelike wat sy proef op aarde nie

deurstaan het nie, moet dan ook ‘n nuwe weg toegewys word, omdat daar

by God geen opgee bestaan van diegene wat van Hom was en sal bly, wat

egter ook so moet word soos dit eens van God uitgegaan het. Want selfs dit

wat onhoudbaar op die diepte afstuur, los Hy nie in die diepte nie, veeleer

vind Hy steeds weer middele en weë om dit omhoog na die lig te lei.

Hierdie positiewe ontwikkeling sal dus nie eerder eindig tot ook die laaste

geestelike wat afgeval het, die weg na die Vader weer teruggevind het nie.

Steeds sal daar egter weer ‘n ‘einde’ wees, ‘n einde van elke afsonderlike

fase, wat met ‘n deur God bepaalde tydsduur aan die geestelike toegeken

word, maar wat ook steeds ten einde loop. En daarom moet julle nie van ‘n

einde van die wêreld praat waaronder die geheel vergaan van Gods

skepping te verstaan is nie, inteendeel moet julle julself ‘n verandering

voorstel, wat so omvangryk is en op alles betrekking het, soos julle dit julle

nie kan voorstel nie. En hierdie verandering sal alleen maar deur diegene

kan meegemaak en nagegaan word wat tot die weinige wat God getrou is

behoort, wat van Sy Mag en Heerlikheid op die nuwe aarde getuienis moet

aflê.

Julle, mense staan voor so'n einde ook as dit vir julle twyfelagtig voorkom

en julle verstand hom daarteen wil verset. Dink egter aan die nog

gekluisterdes, dink aan alle skeppings wat laer staan as julle en vra dan

hoe die geestelike verlossing ten deel moet val, wanneer daar nie steeds

weer nuwe moontlikhede voor sou geskape word nie? En dink nog meer

aan die mense wat hulle geestelik heeltemal van God verwyder het, wat

egter nie ewig op die aarde kan lewe nie.

Wanneer julle dit ernstig bedink, dan sal julle begryp dat Gods Liefde Hom

vol erbarming bekommer oor al die nog nie verloste, sodat dan ‘n skynbare

werk van vernietiging ‘n daad van die grootste erbarming is, omdat die

daarop volgende nuwe skeppings weer aan hulle wat die diepst geval het,

177

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!