03.05.2013 Views

DEEL 2 Reïnkarnasie - Ja of nee? - Nuweopenbaring

DEEL 2 Reïnkarnasie - Ja of nee? - Nuweopenbaring

DEEL 2 Reïnkarnasie - Ja of nee? - Nuweopenbaring

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

lewe en dat julle daarom slegs moet konsentreer om dit korrek te evalueer.

Maar julle beskou die aardse lewe as die enigste belangrike lewe en oordink

die ware lewe in die geestelike koninkryk ver te weinig. As julle enigsins

daarin glo. Julle gebruik al julle krag vir heel onbelangrike dinge en berei

julself nie genoeg voor op die lewe wat voor julle lê nie.

Die uur van dood was bedoel om die uur van julle verlossing te wees,

wanneer julle jul aardse kledingstuk verwerp en in lig en vryheid in die

koninkryk van vrede en saligheid ingaan. Julle was bedoel om bewus en

vreugdevol uit te sien na die uur en graag julle aardse lewe opgee in ruil vir

‘n baie beter een. Nietemin, sal julle hierdie bewussyn verwerf as julle, in

lewende geloof ‘n lewe geleef het waarin julle Jesus gevolg het, want slegs

dan sal julle duidelik die doel van julle aardse lewe erken en slegs dan sal

julle van alle korrelasies en ook van die vry en salig lewe in die geesteryk

weet. Dan sal julle Gees gewek word en dan sal julle weinig waarde op die

aardse lewe plaas en julle sal bewus na die lewe in die geesteryk, in lig en

geluk streef.

Julle is seker ingelig oor dit maar julle sal dit slegs as waarheid aanvaar

wanneer die liefde ‘n lig binne in julle aangesteek het. Daarom moet julle

eers ‘n lewe van liefde leef. Dan sal die dood julle nie langer laat vrees nie,

dan sal julle reeds die verbinding met die geesteryk hê, dan sal baie hande

van daar uitreik om julle die weg te wys tot aan die einde van julle lewe. En

dan sal julle elke dag op aarde lewe volgens My wil. Dan sal julle julself op

‘n salige einde voorberei en die uur van julle oorgaan vanaf hierdie aarde

sal vir julle die opwekking in ‘n lewe in lig en heerlikheid wees. Amen

Die laaste gerig - Regmatige vorm

6052 14 September 1954

Dit is nie My Regverdigheid alleen wat ‘n vereffening eis en daarom die

laaste gerig oor die mense uitspreek nie, dit is nog baie meer My Liefde,

wat die onstuitbare afglyding van die mense in die diepte voorsien en dit

wil stop. Want ofskoon die aarde in sy ou vorm sal bly bestaan, as Ek die

gerig ook sou uitstel, sou dit alleen tot skade wees vir die siele van die

mense, wat daarmee geen weldaad ontvang nie, maar alleen dieper in die

duisternis tereg sou kom, wat dan vir hulle ewige tye ondeurdringbaar sou

wees.

Dus is ook die laaste gerig op aarde alleen maar ‘n werk van liefde van My

kant, dit is ‘n daad wat Ek as enigste redding vir die mense sien, as Ek

hulle nie geheel aan hul noodlot, d.w.s. aan My teenstander wil oorlaat nie.

Dit is in die waarste sin van die woord ‘n reddingswerk wat julle eens wel

sal kan begryp, waarvoor julle egter nou op julle geestelik lae vlak nog

geen begrip het nie. My Liefde is waarlik meer bepalend vir die laaste gerig

en die ontbinding van die skeppings van hierdie aarde as My

286

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!