03.05.2013 Views

DEEL 2 Reïnkarnasie - Ja of nee? - Nuweopenbaring

DEEL 2 Reïnkarnasie - Ja of nee? - Nuweopenbaring

DEEL 2 Reïnkarnasie - Ja of nee? - Nuweopenbaring

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

tot nadenke te bring, want ook onder hulle is nog swak, besluitelose mense

wat op ‘n kruispad sal beland en nie weet waarheen hulle hulself moet

wend nie. En hulle moet die weg gewys word. As hulle die weg wil gaan dan

is hulle salig te prys. As hulle dit egter oor die hoof sien, het hulle nogmaals

met moeite die barmhartigheid gekry dat ‘n leier hulle aangespreek en

hulle op die goeie weg probeer bring het.

Want in hierdie tyd kan nie anders as met die swaard van die mond gestry

word nie en hoe oortuigender My verteenwoordigers op aarde spreek, des

te meer sal hulle die wen wat nog vyandiggesind is.

En dit is ook volgens My wil dat julle julself daarom innig met My moet

verbind, omdat Ek Self nou deur julle sal kan spreek tot hulle wat Ek nog

vir My wil wen.

Ek weet dat die tyd sal kom waarin dit uiters moeilik sal gaan, waarin julle

bomate verdruk sal word en julself sal moet verantwoord. Maar dink

daarom aan My Woorde dat julle julself nie angstig sal mag afvra wat julle

moet spreek nie. Laat julle gelowig oor aan My en My werk en julle spraak

sal wys wees, sodat geeneen van julle teenstanders iets daarop sal kan

antwoord nie. Julle wat My wil dien, het geen vyand te vrees nie. Want julle

stry vir My en aan My sy en Ek lei julle waarlik ook tot die oorwinning.

Amen

God in Jesus

6098 4 November 1954

Ek wil ‘n waaragtige leraar en raadgewer vir julle wees en julle lei op die

weg na voleinding.

Maar dit moet julle wil wees om My aan te neem en te erken as julle leier

en leraar, omdat My onderrig andersins sonder uitwerking sal bly en julle

geen stap vooruit sal kom in julle ontwikkeling nie. Wanneer Ek julle nou

tegemoet tree in Jesus, tot Wie julle jul met julle volle hart moet bekeer,

dan word julle tegelykertyd die ware weg gewys, want alleen Jesus voer die

weg na dié doel.

Dit is onmoontlik om ‘n verbinding met God tot stand te bring sonder die

erkenning van Jesus, omdat slegs in Hom Ek Self gesoek en gevind kan

word omdat daar naas Jesus geen ander God is nie. En die groot nood op

aarde bestaan daaruit, dat die mense My as die ware afwys, dat hulle nie

wil weet en glo dat die ewige Godheid, die alles vervullende krag, Hom in

Jesus manifesteer wat nou egter ook erken wil word, dat Ek hulself in Jesus

tegemoet tree, as die geloof in My van hulle verlang word.

En steeds sal julle in hierdie kennis onderrig word, dat julle in die waarheid

onderrig word. Elke ander voorstelling van My, van die ewige Godheid, kom

nie ooreen met die waarheid nie. En tog word ander voorstellinge baie

makliker geglo en daarom gaan die mensdom op verkeerde weë, gaan hulle

nie die weg langs Golgota nie, gaan hulle nie die weg wat Ek as die Mens

298

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!