03.05.2013 Views

DEEL 2 Reïnkarnasie - Ja of nee? - Nuweopenbaring

DEEL 2 Reïnkarnasie - Ja of nee? - Nuweopenbaring

DEEL 2 Reïnkarnasie - Ja of nee? - Nuweopenbaring

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

medewerkers alles geprobeer, dat alle siele op aarde en in die geesteryk

nog die weg na omhoog neem, sodat hul die smartlike lot van ‘n hernieude

verbanning bespaar bly.

Maar die wil van elke afsonderlik wese self is bepalend en soos sy wil is, is

ook sy lot. My heilsplan word egter uitgevoer en dit sal nie sonder resultaat

bly nie. Eens sal Ek die doel bereik en eens sal ook die duisternis alles moet

prysgee, omdat My Liefde nooit ophou en geen wese My liefde vir ewig kan

weerstaan nie. Amen

Waarskuwing teen skyn en uiterlikheid

6833 18 Mei 1957

Ek ken al julle gedagtes, Ek is op hoogte van julle mees innerlike

hartsgevoelens en daarom sal julle My nooit om die bos kan lei nie. Dit wil

Ek aan al diegene sê wat anders dink as wat hulle monde spreek, wat wel

hulle medemens sand in die oë kan strooi, maar wat nooit hoef te glo dat

Ek beoordeel wat die mond spreek nie, inteendeel steeds net na die hart

kyk, hoe sy gevoelens is.

En so sal julle mense ook kan insien dat elke na buitentoe sigbare manier

van doen, sinloos en doelloos is, dat dit steeds net geskik is om die

innerlike gevoelens en opwellinge vir die medemens te verberg en dat dit

alleen tot leuenagtigheid en veinsery aanspoor, wanneer die denke en

gevoel van die mens anders is. Maar by My bly niks verborge nie. Ek sien

tot in die uiterste verborge hoekie van die hart en Ek sal ook alle

handelinge van die mens in ooreenstemming daarmee beoordeel.

Daarom sou Ek julle graag net tot waaragtigheid opvoed. Ek sou graag in

julle die gevoel vir verantwoordelikheid wek, sodat julle julself aanpak, dat

julle streng selfkritiek beoefen oor julle denke en handelinge en dat julle

elke speletjie teenoor My agterweë laat, dat julle julself heeltemal blootlê

en julle My so nader soos wat julle werklik is, om dan ook julle foute en

gebreke in te sien en dan ook in alle erns aan julself te werk. Want al die

mooipraat wat julle graag doen, help julle nie om julle werklike daaronder

te verberg nie. En Ek vra julle: Is die oordeel van julle medemens julle

meer geleë as Myne? Wat julle wêrelds doen, sou so nou en dan wel

aanleiding kan gee om julle te verberg, vir julle ‘n masker op te sit. Maar

julle speel ook wegkruipertjie op geestelike vlak. Waar dit oor die heil van

julle siele gaan, sou julle dit waaragtig moet los, of julle laat maar net blyk

dat julle nie in My, as hoogs volmaakte, alles deurdringende Wese, glo nie.

En daarom is die mens wat alles nalaat, wat as arbeid aan sy siel te beskou

is en dit ook openlik toegee, nog onnoembaar beter as diegene wat die

indruk wil wek om goed en vroom te wees en tog geen enkele sorg aan

hulle siele bestee nie. Want hulle weet wat hulle taak op aarde is, maar

kom dit nie na nie, maar veins dit. En elke leuen is van die teenstander,

dus skik julle julself ook vrywillig na sy werkingsfeer.

543

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!