03.05.2013 Views

DEEL 2 Reïnkarnasie - Ja of nee? - Nuweopenbaring

DEEL 2 Reïnkarnasie - Ja of nee? - Nuweopenbaring

DEEL 2 Reïnkarnasie - Ja of nee? - Nuweopenbaring

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

My eers te gesien het en hulle sal My daarom ook in alle glorie sien voordat

die definitiewe einde gekom het.

Wat Ek aankondig sal vervul word, Ek sal weer kom en julle sal dit belewe.

Nog glo julle nie dat die tyd so naby is dat julle die verskrikkings, dat

hierdie aarde vernietig sal word deur My toelating, sal moet meemaak nie.

Nog glo julle nie dat die voorspellings deur sieners en profete vir die

teenswoordige tyd geld nie, dat julle, mense van die teenswoordige tyd,

groot dinge sal beleef wat geen mens hulle kan voorstel nie, omdat so-iets

op hierdie aarde tot nog toe nie te siene was nie. Maar met afgryse en

ontsteltenis sal die mensdom spoedig die gebeurtenisse, wat ‘n spoedige

oplossing van die aarde geloofwaardig sal maak, volg en dan gaan dit baie

vinnig die definitiewe einde tegemoet.

Maar My uitverkorenes sal die tyd deurstaan, omdat dit My wil is, omdat

ook hierdie tydperk getuies nodig sal hê, moet hulle uitgekies wees om van

hierdie gebeurtenisse te vertel, sodat My mag en heerlikheid geopenbaar

kan word onder die nakomelinge van die geslag op die nuwe aarde. Want

dit moet as ‘n oorlewering behoue bly vir die nakomelinge, omdat daar

weer ‘n tyd sal kom waarin die sonde die oorhand sal kry en Ek nie meer

eerbiedig sal word nie. Dan sal hulle ‘n getuienis, ‘n vermaning en

waarskuwing wees vir die mense wat dan lewe, watter noodlot diegene sal

tref wat My heeltemal sal vergeet. Dan sal melding gemaak word van die

ondergang van die ou aarde en die laaste oordeel wat beslis het oor lewe

en dood, oor geluksaligheid en verdoemenis. Amen

Die pilare van die kerk van Christus - Arbeid in die

wingerd

5131 14 Mei 1951

Ek trek julle steeds tot My uit suiwer liefde. Ek weet sedert ewigheid wie sy

weerstand teen My opgee en wie Ek daarom as instrument kan gebruik om

My te dien in die tyd van die einde. Julle ken die uur van die einde nie, nog

hou Ek ‘n sluier gesprei oor alle dinge op die aarde. Maar julle My getroues,

moet op hoogte wees van My heilsplan. En as dit nodig sal wees sal Ek julle

ook die tyd aangee, sodat julle tot seën van julle medemens julle kennis

kan gebruik sonder om hulle daarvan in kennis te stel. Want die kennis van

die dag en uur sal hulle skade doen. Alleen ingewydes, My troue toegeneë

dienare kan Ek opmerksaam maak oor die dag van die einde, maar ook vir

hulle op ‘n wyse wat hulle nie sal skaad in hul geloof en wil nie.

Daarom beproef Ek eers die harte van My dienare. Ek gee hulle egter ook

die krag om elke beproewing te deurstaan en so sal die weinige tevoorskyn

tree wat My by die einde nog groot dienste sal verleen en wat ook daartoe

in staat is.

Ek ken julle harte, Ek ken julle wil en Ek kom julle tegemoet met dit wat

julle begeer, nl. lig en krag. Daardeur sal julle sterk pilare van My kerk op

21

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!