03.05.2013 Views

DEEL 2 Reïnkarnasie - Ja of nee? - Nuweopenbaring

DEEL 2 Reïnkarnasie - Ja of nee? - Nuweopenbaring

DEEL 2 Reïnkarnasie - Ja of nee? - Nuweopenbaring

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

is, geskud word, wanneer hulle sal skud wat Ek Self opgebou het en

waaroor Ek die mense telkens weer onderrig.

Daar lê ’n tyd voor julle wanneer julle nie net kwaadwillig deur

verteenwoordigers van valse leerstellings gebruik sal word nie, maar

wanneer die geloof self uitgeroei moet word, ongeag of dit vals is of aan die

waarheid beantwoord, omdat My teenstander sy skerpste wapen sal

inspan: om alle kennis en geloof in My en My Werk van Verlossing te smoor

en dit te vervang met materialistiese beskouings en plane.

En ‘n tyd sal dan gestel word wat huidiglik vir julle onmoontlik lyk, omdat

My teenstander hom in ‘n wêreldse heerser sal beliggaam en sy werk so slu

sal begin dat hy slegs deur weiniges geidentifiseer sal word vir wie hy is. En

so sal hy baie na hom oorwen wie hom volg en blindelings gehoorsaam,

aangesien Hy sy planne onopvallend verander. Omdat Hy in die begin slegs

teen sekere gelowe te werk gaan en daardeur die ander oortrek na hom,

wat maar te bereid is om te help wanneer dit oor die verwydering van hul

teenstanders gaan. En julle sal glo dat julle slegs blootgestel is aan die

vervolging van hulle wat die suiwer waarheid bestry, omdat hulle self

verteenwoordigers van foute en leuens is.

En dan sal julle versigtig moet wees en julleself nie roekeloos in gevaar

bring nie. Nie lank daarna nie, sal die ander self vervolg word en dan sal

die antichris homself openbaar. En baie sal hom dan volg, omdat hulle

reeds onder sy gesag is en met hulle sal hy ‘n maklike taak hê.

Daar sal nie baie tyd verbygaan alvorens die eerste tekens duidelik word

nie. Die geloof stryd sal nie deur ‘n handeling van geweld aangekondig

word nie, omdat My teenstander in die geheim te werk gaan en sal

inderdaad, baie gelowiges bedrieg wat hulle met hom verbind, om sy

welkome dienaars te word op ‘n later tyd. Maar die van julle wat ’n

ontwaakte Gees het sal hy nie kan bedrieg nie, want Ek sal julle oë open en

julle gedagte kanaliseer in die regte rigting. Want dit is dan die tyd om vir

die laaste stryd te bewapen, wat gevoer sal word met ’n brutaliteit wat julle

nie vermoed nie.

Maar Ek sal julle seën, Ek Self sal met julle wees en sal niemand wat vir My

en My naam opstaan sonder beskerming laat nie, aangesien hierdie slag

beslissend sal wees, want dit sal die skape van die bokke skei en sal die

laaste werk van My teenstander wees, waardeur hy self geoordeel word.

Want sodra hy teen My opstaan, sodra hy probeer om die verspreiding van

kennis oor My en My werk van Verlossing te smoor, hy sy eie vonnis op

homself sal bring, hy sal onherroeplik van alle krag ontneem en gebind

word. Tydens sy beliggaming in ‘n man sal hy probeer om sy mees

kwaadwillige plan teen My uit te voer en daar sal nie baie wees wat vas

staan en hulle teen hom verset nie en nie sal toelaat om in versoeking gelei

te word nie, omdat hulle Myne is en vir altyd sal bly.

Maar ’n sifting moet plaasvind, omdat teveel mense nog vis nog vlees is,

baie dink dat hulle gelowiges is, maar nou, as hulle die toets moet

414

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!