03.05.2013 Views

DEEL 2 Reïnkarnasie - Ja of nee? - Nuweopenbaring

DEEL 2 Reïnkarnasie - Ja of nee? - Nuweopenbaring

DEEL 2 Reïnkarnasie - Ja of nee? - Nuweopenbaring

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

julle vyande maar net die goeie toewens, omdat julle daardeur die slegte

kragte verjaag, omdat die goeie gedagtes ‘n verlossende uitwerking het,

dus wrok en haat versag, weer goeie opwellinge wek en selfs in staat sal

wees om die vyand te verander tot vriend, omdat die krag van die liefde

steeds ‘n goeie uitwerking het.

Daarom sal julle dan eers vergewing by My vind, wanneer julle ook julle

skuldenare vergewe het, want hoe kan Ek sag wees teenoor julle wat nog

streng oordeel en vyande het, omdat julself die vyandskap in stand hou?

Wanneer My liefde julle, julle skuld vergewe, laat dan ook julle liefde

toegewendheid betrag. Dink in ‘n gunstige sin oor julle vyande, vergewe

hulle wat julle beledig het, laat steeds die liefde in julle oordeel en hy sal

verseker wil vergewe, want waar liefde is, kan haat - en wraakgevoel nie

bestaan nie, waar liefde is, is Ek Self en Ek oordeel waarlik nie liefdeloos

nie, Ek vergewe julle, julle skuld soos julle, julle skuldenare vergewe. Amen

“Salig die wat honger en dors na geregtigheid, want

hulle sal versadig word. Mat.5:6

5432 8 Julie 1952

Julle sal regverdig moet dink en handel. Omdat dit hoort by dat julle alle

mense liefde betoon, dat julle niemand uitsluit nie, want alle mense is My

kinders, wat mekaar moet liefhê, dus sal julle ook nie van een mens julle

liefde mag terughou nie, terwyl julle dit aan die ander skenk, omdat

julleself nie mag oordeel as ‘n broeder ‘n fout gemaak het nie, veeleer die

regspraak aan My moet oorlaat, Wie waarlik ‘n regverdige Regter is.

Dit is wel vir julle moeilik, om vir alle mense dieselfde liefde te hê, maar as

julle, julle voorstel dat julle almal maar een Vader het, as julle julself

voorstel dat Sy Liefde julle almal geskape het en dat Sy Liefde aan al Sy

skepsele vir altyd en ewig behoort, ook wanneer hulle hul van Hom afkeer.

Wanneer julle deur die Liefde van die Vader kennis opdoen, deur liefdevolle

sorg en julle voortdurend (in Sy liefde) omring voel, dan sal julle, julle

Vader ook nie die liefde mag terughou nie, wat julle egter sal doen as julle

liefdeloos handel teen en dink oor julle medemens, wat tog ook My kinders

is, wat Ek liefhet.

Die mense van wie julle nie hou nie, het ook ‘n siel in hulle wat dikwels

bomate beklaens waardig is, omdat hulle in groot geestelike nood smag

waarom hulle nie goed is nie en dus geen liefde in julle opwek nie. Sou julle

egter so’n siel kan sien in sy nood, dan sou julle, as julle maar ‘n vonkie

liefde in julle het, hom in diepste erbarming wil help en ook geen rus meer

vind tot julle die nood van hierdie siel verminder het nie. Julle sien dan

alleen die siel, die mens as sodanig sal julle nie meer verfoeilik voorkom

116

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!