03.05.2013 Views

DEEL 2 Reïnkarnasie - Ja of nee? - Nuweopenbaring

DEEL 2 Reïnkarnasie - Ja of nee? - Nuweopenbaring

DEEL 2 Reïnkarnasie - Ja of nee? - Nuweopenbaring

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

mense wat uit hul grafte sal opstaan, (uit die graf van hul dooie geloof =

opm.v.d. Ned.uitg.) en nou weggeneem word van die aarde omdat Ek hul

harte ken. Want hulle skree hul geloof na buite in die verlossingswerk van

Jesus Christus en vind daarom verlossing van sonde en dood.

En die grafte (die valse geloofslere = opm.v.d.Ned.uitg.) sal nog baie

“geestelik dooies" vry gee, wat opstaan tot die “lewe in die waarheid".

Mense, wat deur die laaste gebeure op hierdie aarde meer geskok is as wat

hulle wil toegee. By wie slegs die grafdeksel (die geestelike blindheid =

opm v.d.Ned.uitg.) hoef weg gerol te word, wat die onmiddelik na die

wegneming beginnende aardskokke teweeg sal bring.

Alles wat met die wegneming nog sal gebeur kan bydra om te help met die

ontwaking van die dooie siele. Want die hel sal die kwaadwilligste geeste

oor die aarde uitspu. Maar ook uit die ligryk sal hoë wesens neerdaal.

Daardeur sal die worsteling om die siele van die mense duidelik te herken

wees en deur Myne gevolg kan word. Hulle kan nou die vervulling belewe

van dit wat hul tevore voorspel was. Van Myne sal die skille van die oë val,

want nou word begryplik wat vir hulle tot nog toe verborge was. Maar die

geestelik ontwaakte mens kan die gebeure met sekerheid begryp.

Maar omdat die mense van die eindtyd besonder sterk deur die wêreld in

beslag geneem is, is hulle weinig bekend met My heilsplan. Maar tog is juis

die heilsplan die sleutel tot alle openbaringe, wat in verhulde vorm aan die

mense gegee word.

Van die afsonderlike verlossingsperiodes weet die mense (deur eie skuld)

niks, selfs as hulle glo in ‘n vereffening, in ‘n laaste gerig en in ‘n

ondergang van die wêreld. Hulle probeer om die openbaringe oor die einde

volgens hul eie mening uit te lê, maar hoe meer hulle daarmee met hul

menslike verstand besig is, des te verwarrender is hul resultate. My Gees

onthul hulle op die eenvoudigste wyse sowel die tekens, as ook die

gebeurtenisse van die einde. Die wegneming van Myne is die laaste

gebeurtenis voor die vernietiging, voor die totale verandering van die

uiterlike vorm van hierdie aarde. Hierdie vernietiging wis alles uit wat op

die aarde leef, daar bly vir julle mense nie meer ‘n lang tyd oor om die

gebeure te kan bespreek nie.

Dit sou onbetwisbaar ‘n dwang beteken om te moet glo, vir die

agtergeblewenis. As geen mens die kennis van ‘n aanwesige God meer kan

ontken nie en hulle sou gedwing wees om in My te glo. Maar sulke middele

om julle geloof te wen gebruik Ek nie. Dus het die einde van hierdie aarde

gekom wanneer Ek Myne van die aarde wegneem. En die ontsteltenis

daaroor sal saamval met die ontsteltenis oor die sekere dood van die

liggaam, wat die agtergeblewenis nou sien aankom.

Want die aarde sal oopskeur en vuur sal uit hom kom. En die mense sal

verstom staan en tot geen denke in staat wees nie. Uitgesonderd die

weiniges wat maar ‘n klein stoot nodig het om My te herken en die tot My

roep in hul grootste nood. Maar diegene ken Ek en het daarom ook

481

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!