03.05.2013 Views

DEEL 2 Reïnkarnasie - Ja of nee? - Nuweopenbaring

DEEL 2 Reïnkarnasie - Ja of nee? - Nuweopenbaring

DEEL 2 Reïnkarnasie - Ja of nee? - Nuweopenbaring

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

geskik om julle ‘n buitengewone geestelike volwassenheid te verskaf maar

dit doen ook ‘n beroep op al julle kragte. Want hoe nader die einde kom,

des te onwesenliker sal julle alles, wat eintlik werklikheid is, voorkom en

des te meer word die geloof bestry en My naam belaster. Maar as julle

julself ernstig voorberei staan julle bo alles, want sodra julle tot die

wetendes behoort kan julle geloof nie meer aan die wankel gebring word

nie. Die “kennis” is egter ‘n gevolg van die liefde en daarom moet julle

moeite doen om in liefde te lewe, want daarmee berei julle julself die beste

voor op die einde.

Dit is My raad wat julle waarlik nie ongeag mag laat nie. Leef dus in die

liefde en julle sal lig en krag ontvang in so ‘n mate, dat julle altyd

weerstand sal kan bied teen dit wat julle in die eindtyd sal oorkom. Niks

kan julle dan ongeskik maak vir die laaste stryd nie. Berei julle dus voor en

aarsel nie want julle gaan die einde tegemoet en hierdie verlossingsperiode

word beëindig omdat dit nie anders kan nie, volgens die orde van ewigheid.

Daar moet ‘n verandering intree sodra daar geen sukses meer te behaal is

met die geestelike ontwikkeling van die mensdom nie.

Daar is nou geen geestelike oplewing meer te vind by die mense nie en nog

slegs heel weiniges strewe na die lig. Maar hierdie weiniges het Ek ‘n nuwe

doel berei, wat egter eers sal begin as die verandering van die aarde hom

voltrek het.

My klein kudde word nog eenmaal deur My aangespoor tot ywerige

sielearbeid, want die laaste groot stormloop staan voor die deur. Die laaste

stryd sal begin en daar sal gewapende stryders te vinde wees wat met My

ten stryde trek en daarom ook sal seevier. Want hulle sal seker in die einde

“triomfeer” oor die teenstander en sy aanhang. Amen

Die gang van die sielspartikeltjies in die materie –

Bewustelike werk aan die siel

5198 26 Augustus 1951

Onder materie is geordende geestelike substansie te verstaan, wat weer

geestelike substansie in sigself berg wat veronderstel is om die

ontwikkelingsgang te gaan, volgens die heilsplan van die Ewigheid. Hierdie

geestelike substansies, wat deur die materie as ‘n uiterlike omhulsel

gevange gehou word, verenig hulself tydens die ontwikkelingsgang met

steeds gelyke substansies en kan beskou word as sielspartikeltjies wat

weer die afsonderlike skeppingswerke lewe gee.

In elke skeppingswerk, hetsy die vaste materie, die plante- of diereryk, is

dus sulke sielspartikeltjies aanwesig, wat hulself ook weer wil aaneensluit

om dan ‘n geheel te vorm in ‘n nuwe uiterlike gedaante, wat steeds meer

en meer ooreenkoms kry met die menslike vorm.

‘n Eindelose lang tyd verloop tot alle sielspartikeltjies die hele skepping

deurloop het en saamgekom het om nou, as menslike siel, weer ‘n uiterlike

49

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!