03.05.2013 Views

DEEL 2 Reïnkarnasie - Ja of nee? - Nuweopenbaring

DEEL 2 Reïnkarnasie - Ja of nee? - Nuweopenbaring

DEEL 2 Reïnkarnasie - Ja of nee? - Nuweopenbaring

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

My en deels na hom toekeer, namate die liefdegloed waarvan hulle vervul

was.

Want vanaf die oomblik dat die ligdraer hom van My afwend ontstaan daar

in die wesens ‘n onbestemde verlange na ‘n vaste pool. Die vrye wil begin

hom te ontwikkel, want hulle word nog deur My, nog deur My teenstander

deur dwang beïnvloed, maar alleen bestraal deur ons beide se krag wat alle

wesens vir homself wil wen. Die stroom van My krag was alleen liefde en

dit raak hierdie wesens so geweldig aan dat hulle My herken sonder om My

te sien. Hulle kan egter ook die verandering van wil van My eersgeskape

wese sien. Maar omdat hulle die wese kan sien volg baie hom en

onderwerp hulle wil aan sy wil en keer My sodoende die rug toe.

Dog ook baie oergeskape wesens voel hulle as My kinders en hierdie bly My

trou uit vrye wil, hulle aantal is slegs baie geringer. Dit was die wesens wat

eerste geskape was, wat die meer salige uitinge van My ligdraer se wil om

vorm te gee en die onmeetlike toestromende liefdeskrag van My laat

ontstaan het. Hierdie liefdeskrag was ook deel van hierdie wesens en dryf

hulle onophoudelik na My. Hulle besef dat die teenswoordige wil van hul

verwekker verkeerd was en hulle wend hulle daarom van hom af.

Dit insig sou ook vir die ander wesens moontlik gewees het, maar hulle

volg blindelings hom vir wie hulle kan sien. En hulle wil word gerespekteer

en op geen enkele manier deur My beïnvloed nie, want die wilsbeslissing

moes plaas vind om die geskapene tot selfstandige volmaaktheid te voer.

Die wese wat My verlaat trek sy groot aanhang met hom in die diepte in.

Want om hulle van My te verwyder beteken om af te stuur op die diepte, ‘n

totaal teenoorgestelde toestand tegemoet te gaan, wat dus beteken

duisternis, kragteloosheid en gemis aan insig. Daarenteen bly My kinders in

die helderste lig en in onmeetlike krag en saligheid.

Na hierdie val van Lucifer, die ligdraer, was sy krag gebreek. Hy kon nie

meer langer skeppend en vormend besig wees nie, hoewel Ek hom nie alle

krag ontneem nie omdat hy My skepsel was.

Sy mag en krag is nou sy aanhang, waaroor hy heers as "vors van die

duisternis". Maar tog is hulle wat hom gevolg het ook produkte van My

liefde, wat Ek nie vir ewig aan My teenstander oorlaat nie. Solank hierdie

wesens nog sy wil in hulle dra behoort hulle aan hom. Dog sodra dit My

geluk om hulle wil tot My te keer, het hy hulle verloor. Sy krag neem dan in

gelyke mate af soos Ek die wat van hom afhanklik is verlos uit sy mag, wat

egter steeds die vrye wil van die geskape wesens vereis. En dit is die doel

van My heilsplan van ewigheid, wat deur alle bewoners van die ligryk, deur

My engele en aartsengele, vol ywer en vol liefde ondersteun word. Want

hulle is almal My medewerkers wat moeite doen om hul gevalle broeders en

susters die saligheid terug te bring, wat hulle eens verwerp het.

En die bevrydingswerk sal slaag, ofskoon dit ewige lang tye vereis tot die

laaste, eens gevallene tot My terugkeer. Tot ook My ‘uit My liefde

voortgekom’ eerste wese My weer nader kom in verlange na My liefde, tot

162

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!