03.05.2013 Views

DEEL 2 Reïnkarnasie - Ja of nee? - Nuweopenbaring

DEEL 2 Reïnkarnasie - Ja of nee? - Nuweopenbaring

DEEL 2 Reïnkarnasie - Ja of nee? - Nuweopenbaring

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

‘n lewe in stryd met die wet van die Goddelike orde, ‘n lewe in stryd met

die liefde sal sy uitwerking hê in ‘n chaotiese toestand, omdat dit nooit

opbouend, maar steeds verwoestende gevolge het, tot uiteindelik hierdie

toestand ‘n graad bereik het waarin hierdie verwoestende effek sigbaar

word, waarin daar ‘n geweldadige terugvoering na die Goddelike orde moet

plaasvind, omdat daar anders in groot chaos die lewe van die mense op die

aarde onmoontlik laat word en daardeur ook die hoofdoel van die skepping:

die volwasse word van die geestelike in hierdie skepping, nie meer

nagekom kan word nie.

Maar God bring alles in orde. Hy herstel die orde sodra die tyd gekom het

waarin die grense oorskry word, waarin dit die mensdom aan liefde

ontbreek en hulle daarom heeltemal uit die Goddelike orde beweeg. Maar

so'n tot stand bring van die Goddelike orde is uitermate smartlik, dit vereis

‘n harde hand, wat in orde bring wat verkeerd is, wat reg buig wat krom

was. En die slagoffers sal die mense wees wat hulle verset en weerstand

bied, wat deur hul liefdeloosheid bewys dat hulle geheel uit die orde

beweeg het.

Hierdie moet deur ‘n louteringsvuur gaan wat hul weerstand nog kan breek

voor die oordeel plaasvind, of dat hulle gedwing word om hulle te hou aan

die ewige orde deur kluistering, waarteen hulle hulself nie meer kan verset

nie.

Die orde moet herstel word terwille van die verlossing van die geestelike.

Die liefde moet weer heers op aarde, harmonie en geluksaligheid moet

weer gewaarborg wees aan die bewoners van die aarde wat hulle

onderwerp aan die ewige wet, wat dus lewe in liefde en innige

verbondenheid met God, Wie die ewige Liefde Self is. Eers die nakoming

van God's wet bevry die geestelike van hul kettings, wat hulle egter opnuut

om die geestelike sluit wat in stryd handel met die wet van die liefde in ‘n

mate, soos dit voor die einde van ‘n verlossingsperiode duidelik sigbaar is,

dat geestelik en aards slegs van ‘n chaos gepraat kan word wat eens 'n

totale vernietiging aan die gang sit. Eens word die Goddelike orde herstel,

sodat die goeie die geluksaligheid kan bereik en die kwade verban word.

Want God is die Heer oor hemel en aarde en voor Hom moet alles buig wat

uit Hom voortgekom het. Sy Wil moet vervul word en Sy Wil is Liefde.Amen

Daar bestaan geen ewige verdoemenis nie!

6155 5 Januarie 1955

Daar bestaan geen ewige skeiding van God nie. Daar bestaan geen ewige

verdoemenis, geen ewige dood nie. Want die oneindige Liefde van God

skakel so-iets uit, Wie Homself bekommer oor elke wese, Wie Homself oor

elke wese ontferm, al is hy nog hoe diep versonke en Wie ook nooit vir

ewig, dit aan Sy teenstander sal afstaan, wat uit die ewige Liefde

voortgekom het nie.

311

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!