03.05.2013 Views

DEEL 2 Reïnkarnasie - Ja of nee? - Nuweopenbaring

DEEL 2 Reïnkarnasie - Ja of nee? - Nuweopenbaring

DEEL 2 Reïnkarnasie - Ja of nee? - Nuweopenbaring

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

al My genadegawes moet alleen dit bewerkstellig dat julle tot liefde word.

Want al sou Ek julle alles wil skenk, sonder die liefde bly julle nogtans

dood, sonder die liefde bly julle wesens wat onder die wet val, julle bly dan

altyd alleen maar My skepsele, maar kan so nooit My kinders word nie.

Eers die liefde bring die vergoddeliking van My skepsele tot stand, eers die

liefde kan ons verenig, omdat julle anders altyd alleen maar buite My as

geïsoleerde wesens ‘n ongelukkig bestaan lei. En daarom is die eerste en

vernaamste gebod: “Het God lief bo alles en julle naaste soos julself” En

van die vervulling van die gebod hang julle geestestoestand af, reeds hier

op aarde en later in die ewigheid. Daarom gee Ek My disipels die opdrag

om uit te gaan in die wêreld en die mense My Goddelike liefdesleer te

verkondig, daarom leef Ek Self die mense op aarde ‘n lewe in liefde voor en

beseël hierdie liefdeleer van My met die dood aan die kruis, wat Ek vir die

medemens ondergaan het uit oorgrote Liefde, omdat Ek hul onafsienbare

nood sien en hulle wil help.

En solank julle, mense hierdie gebooie van My ongeag laat, kan julle die

saligheid nie bereik nie, al sou julle julself nog so diep verootmoedig en

julle voor My in die stof werp, My om erbarming smeek. Ek het julle lief

met ‘n on oortreflike Liefde en Ek wil julle almal vir My wen. Maar alleen in

die liefde wat deur julle beantwoord word bestaan My saligheid en hierdie

moet julle My vrywillig skenk. Die verlange na My moet die rede wees van

julle bede om erbarming omdat julle My liefhet, omdat julle insien op welke

verre afstand van My julle julself nog bevind.

Julle moet probeer om met My in kontak te kom, julle moet wil dat julle

met My verenig word en daarom moet julle in die liefde lewe, anders kan ‘n

vereniging nooit plaasvind nie. Bedink dat julle die ewige Liefde self met

alle dade van liefde tot julle trek, dat dit egter nie in julle harte kan in kom

as hierdie nog geheel teen die oerwese van God gerig is nie.

Alleen deur die liefde verenig julle julself met My. Daaraan moet julle dink

en die gebod van die liefde as die allervernaamste probeer vervul, julle

moet weet dat sonder liefde geen mens salig kan word nie. Amen

Die Gees van God werk waar Hy wil

5864 28 Januarie 1954

Die Gees van God werk waar Hy wil, want God alleen weet waar Sy Gees

homself sonder weerstand kan openbaar. Hy alleen weet wie Sy

boodskappe sonder weerstand aanneem en daarvan gebruik wil maak en

Hy alleen weet welke begaafdhede die werksaamheid van Sy Gees toelaat.

Sy wil is dat die waarheid ingang vind onder die mense, waardeur

misvattings en leuens so belig word, dat dit as sodanig deur die mens

herken kan word.

Dit is Sy wil dat die mense die weg tot saligheid leer vind, ‘n weg wat

steeds die Weg van die Waarheid is. Daarom is Hy steeds daarop uit om

234

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!