03.05.2013 Views

DEEL 2 Reïnkarnasie - Ja of nee? - Nuweopenbaring

DEEL 2 Reïnkarnasie - Ja of nee? - Nuweopenbaring

DEEL 2 Reïnkarnasie - Ja of nee? - Nuweopenbaring

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

Dink aan die tyd na die dood

6625 18 Augustus 1956

Eenmaal sal julle almal die aardse liggaam moet aflê en julle siele sal ’n

ander blyplek toegewys word. Geeneen van julle sal sy lot vryspring nie,

elkeen het met sekerheid die einde van sy liggaamlike lewe te verwagte.

Dit weet julle, dat julle bestaan op aarde begrensd is en dat niemand hom

kan verset teen die dood van die liggaam as sy uur gekom het nie.

Maar ondanks hierdie sekerheid lei julle ‘n lewe op hierdie aarde asof dit

nooit sal ophou nie. Julle maak planne en werk slegs vir julle toekoms,

sonder om te weet of julle ’n toekoms het. Julle hou geen rekening met dit

waarvan julle seker is nie, julle werk en ploeter alleen vir die korte aardse

lewe. Julle sal egter nie vergaan nie want julle siele bly lewe ook na julle

liggaamlike dood en julle siele is julle eintlike ek. Dus is daar vir julle eintlik

geen dood nie, slegs ’n verandering van julle blyplek. En as julle baie

ernstig hieroor nadink, dan sal julle wys handel as julle daarvoor sorg dat

julle blyplek hierna julle gelukkig maak. Julle sal dan beter sorg vir die tyd

waneer julle in die hiernamaals sal lewe, wat julle vir julself skep omdat dit

volgens julle aardse lewe sal wees.

Julle almal sou ook yweriger wees as julle daarin sou glo, want hoe meer

julle sorg uitgaan na die behoud van julle liggaam, hoe minder glo julle dat

julle voortleef. En daarvan kan vir julle geen bewys gegee word nie omdat

julle aardse bestaan nie deur vrees bepaal mag word nie, wat die sekerheid

van ‘n lewe na die dood uit julle sou verwyder, by julle wat nie uit vrye wil

oorwaarts streef nie.

Ander het die sekerheid wel in hulle, hulle glo omdat hulle na Bo strewe. ‘n

strewe gebore uit angs lei nie tot voleinding. En daarom kan aan hulle nie

bewys word dat daar’n lewe na die dood is nie, maar die geloof daaraan

kan elke mens in hom opwek wat ernstig daaroor nadink en altyd wil doen

wat reg is.

Steeds duideliker word julle getoon die snelle verganklikheid van alles wat

julle baie hoog ag. Daar word mense midde in hul lewe weggeruk, sodat

julle daaruit kan leer dat julle die lewe as ‘n geskenk moet sien wat julle

elke dag ontneem kan word. Julle kan met julle gedagtes die oorledene

volg in die oneindigheid. Julle kan met hom komunikeer en julle in julle

gedagtes besig hou met hom, want hy het nie vergaan nie maar slegs sy

blyplek verwissel, julle kan hom opwaarts help en waarlik sy hande sal

vanuit die geesteryk geneem word en hulle sal hom ophelp na hulle toe.

Maar al het die mens nie die sekerheid van ‘n verdere lewe nie, hy sou tog

met die moontlikheid rekening moet hou en as gevolg van die dood van

mense steeds weer hierdie moontlikheid tot hom laat deurdring en homself

vra, hoe sy lot daar sal uitsien as hy skielik sou sterf.

Want solank die mens nie kan bewys wat ook nooit moontlik sal wees, dat

daar geen lewe na die dood is nie, sou hy steeds voorsorg moet maak. En

451

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!