03.05.2013 Views

DEEL 2 Reïnkarnasie - Ja of nee? - Nuweopenbaring

DEEL 2 Reïnkarnasie - Ja of nee? - Nuweopenbaring

DEEL 2 Reïnkarnasie - Ja of nee? - Nuweopenbaring

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

wanneer hy ook nou krag en barmhartigheid bekom het deur die

werksaamheid in die liefde. Amen

Hulp van ligwesens alleen vanuit die Wil van God -

die aanroep van “heiliges”

5914 26 Maart 1954

Julle staan regstreeks in verbinding met die ryk waaraan julle julself

toevertrou in My naam. Julle wil om met My in kontak te kom gee alle

wesens van die lig die reg om hulle as julle beskermer by julle aan te sluit,

omdat hulle altyd alleen My Wil uitvoer en omdat hulle weet dat dit My Wil

is om julle sowel geestelik as aards te help. Om My Wil uit te voer is hul

geluksaligheid, want die liefde tot My en tot alle wesens wat nog onvolmaak

is, sit hulle onophoudelik aan tot werksaamheid.

Maar hulle sal nooit uit eie wil iets doen nie, omdat hulle geheel My Wil

binnegegaan het en hulle ook die wette van die ewige orde ken, sodat ‘n

ingryp teen My Wil in, alleen maar ‘n skadelike uitwerking op hierdie

wesens sou hê.

Alles wat hulle in die lig bevind, wat volmaak is, dra My Goddelike Wil in

hulle en kan daarom nooit eiemagtig teen My Wil in werksaam wees nie.

Daarom moet vereers die wesens, dus ook die mense op die aarde probeer

bereid maak om hulle wil na My Wil te voeg, voordat die wesens van die

ligwêreld hulle op een of ander manier kan bystaan en daarom moet die

mense in die eerste plek verbinding met My soek, om dan egter ook die

hulp van die geestelike wêreld, van die ligwesens, wat deur My met krag en

lig gevoed word, te kan ervaar, want wat Ek eenmaal aangeneem het, dit

omgeef ook elke ligwese met sy liefde en bevorder die se voltooiing.

Wie hom daarom met My verbind weet deur gebed en deur werke van

liefde, dat hy ook beskerm word deur die wesens en hy kan hom ook aan

hulle toevertrou, hy kan wil dat hy alleen deur bewoners van die ligryk

omring is en dat hulle die toegang van onreine geeste verhinder. Hy kan

hom deur sy wil bewus in die ligsfere verplaas, want altyd sal Ek van hom

die oorsprong van elke gedagte wees en ook die doel. Want hy vra dan die

wesens van die lig alleen om hulp op die weg na My. En hierdie hulp word

hom al te gewilliglik verleen.

Maar die hulpverlening van die wesens word volledig misken, as hulle

aangeroep word as "voorsprekers" by My, as die mense self geen kontak

soek met Myself nie, wanneer hulle glo om My geneendheid te wen deur

voorspraak, wanneer hulle die betrekking van kind tot Vader nie tot stand

bring nie, maar van die wesens hulp verwag, waarvoor hulle Myself nie wil

vra nie. Solank My Wil om te help nie deur die ligwesens te herken is, dat

dit julle geld, solank is ook julle wil nie in julself nie en al die roep om hulp

is tevergeefs, want teen My Wil in verwesenlik hierdie dienare van My niks.

En My Wil sal julle eers moet probeer wen, dus Myself sal julle nie mag

246

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!