03.05.2013 Views

DEEL 2 Reïnkarnasie - Ja of nee? - Nuweopenbaring

DEEL 2 Reïnkarnasie - Ja of nee? - Nuweopenbaring

DEEL 2 Reïnkarnasie - Ja of nee? - Nuweopenbaring

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

wil dat hy as goddelik aanvaar word, omdat hy glo dat hy dan sy spel

gewen het en My plek in die harte van die mense kan inneem.

Hy sal ook sukses hê, as die mense self hulle van hul insig berowe, as hulle

slegs een aan die teenstander verwante fout het, as hulle arrogant van

gees is, dus nie in diepste ootmoed tot My kom waardeur hulle teen die

helse invloed beskerm sou wees. My teenstander bring dikwels die denke

van die mense in verwarring. Hy oorlaai hulle met woorde van lof en

waardering, wat alle deemoed verjaag. En wie nou reg meen te hê op sulke

bewoording wat dit ookal mag kos, wie so in sy hande val, het ‘n welkome

objek vir sy planne geword om die suiwere waarheid, die lig van bo in

gevaar te bring deur skynbaar dieselfde werk te verrig. Die aktiwiteit wat

wel die hoogmoed maar nie die ootmoed bevorder nie, gaan nooit van My

uit nie maar kom van My teenstander. Hy spieël dit aan die mense voor om

hulle te verwar sodat hulle deur hierdie beïnvloeding tewens ook die

werksaamheid van My Gees, wat alleen die suiwere waarheid is, af te wys.

Julle sal dus begryp waarom Ek julle waarsku teen valse profete. Want

waar regte profete is, sal ook altyd valse profete optree wat hulle steeds op

dieselfde wyse voordoen, maar tog nie deur My gestuur is nie. Julle kan

seker daarvan wees dat My teenstander altyd daar opduik, waar ‘n groot

geestelike aksie onderneem word, waar die ligwêreld duidelik met die aarde

in verbinding tree, waar Goddelike invloed onbetwisbaar op te merk is.

Daar laat ook My teenstander hom geld en voeg hom weliswaar by die

kring van hulle wat My navolg. Hy eis dus in ‘n sekere sin My genadegawe

vir homself op, maar om dan daarby in te hak en nou stadig maar seker ‘n

teenaksie te onderneem, tot dit hom geluk dat die waarheid teruggedring

en sy aktiwiteit op die voorgrond gestel word.

Die waarheid sal hom wel handhaaf maar nie dwing tot aanvaarding nie.

Dog waar die wil om die waarheid te ken nog maar swak is, sal die mense

hulle ook maklik deur My teenstander laat mislei. Die vrye wil wat Ek altyd

respekteer maak dit wel moontlik dat ook My teenstander veld kan wen, as

hom geen teenstand gebied word nie. Wie egter My navolg, wie aan My

kinders wil behoort, die laat hulle nie deur sulke bedrieglike ligte verblind

nie, want deur sy verlange na die waarheid sal hy insien dat hierdie

skynligte geen egte lig uitstraal nie.

Maar Ek het julle voortdurend teen valse christusse en valse profete

gewaarsku, dus gee daar ook ag op, want daardeur het Ek Self aan julle hul

bestaan bevestig. Hulle sal kom, ja hulle is al daar en in die eindtyd sal

julle nog dikwels van hulle hoor. Dog waar die valse is moet ook die egte

wees en daarom moet julle kontroleer. En weer sê Ek julle: Lê as maatstaf

die volheid van lig aan vir dit wat julle as Goddelike waarheid aangebied

word. Wanneer julle soos gesê iets in ontvangs neem wat julle insig, dus lig

skenk, dan het dit van My uitgegaan en dan is hierdie profete ook eg,

d.w.s. in My opdrag werksaam. Wat julle egter onduidelik voorkom, wat

maar “valselig” is, wat skynbaar dieselfde is maar na ernstig ondersoek

114

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!