03.05.2013 Views

DEEL 2 Reïnkarnasie - Ja of nee? - Nuweopenbaring

DEEL 2 Reïnkarnasie - Ja of nee? - Nuweopenbaring

DEEL 2 Reïnkarnasie - Ja of nee? - Nuweopenbaring

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

siele gee, Ek wil, dat julle, julle voed met die brood van die hemel, dat julle

My woord tot julle neem, wat julle die krag gee om op te klim in die

Hoogte. En Ek wil dat julle, julle dikwels met My in verbinding stel, dat julle

steeds bereid is om na My te luister, wanneer Ek tot julle spreek.

Ek wil dat julle voortdurend My gaste wees, wat Ek wil lawe met brood en

wyn, met My liggaam en My bloed, met alles, wat julle siele nodig het, om

toe te neem in lig en krag. En waaragtig niemand sal honger en gebrek

hoef te ly wat by My aan tafel is, wat tot My bid om die gawe van liefde,

wat hy bo alles nodig het op sy aardse lewensweg. En daarom stuur Ek

steeds my knegte, om die mense van die straat in te roep in My gasvrye

huis. Ek laat almal roep, dat hulle tot My kom en My gaste wil wees. Maar

My huis is afgeleë van die breë weg en daarom moet hulle die weg verlaat,

wanneer hulle My wil bereik, maar hulle sal nooit spyt wees nie, want hulle

vind nooit op hul breë weg die kosbare verkwikking, wat hul aan My tafel

aangebied word nie. En steeds meer sal hulle daarna verlang, des te meer

hulle My gaste is.

Maar hulle moet vrywillig na My kom, want hoewel Ek ook die

boodskappers na hulle stuur, tog sal Ek niemand dwing om na My gastmaal

te kom nie. Maar wie aan My oproep geen gehoor gee nie, sal met leë

hande vertrek, want die wêreld kan hul nie bied wat My liefde hul wil gee

nie. My woord, wat krag en lig en lewe is en hulle tot saligheid lei. Amen

Die kerk van Christus I

5772 18 September 1953

Wie verklaar om tot die kerk van Christus te behoort, die moet ook lewe

soos ‘n christen, anders strek hy die kerk van Christus nie tot eer nie.

Wanneer in die komende tyd van die geloof in Jesus Christus getuienis

afgelê moet word, dan sal die ware aanhangers van Sy kerk bekend word.

Want die standvastigheid van geloof wat hulle nodig het om vir Sy Naam

uit te kom, kan alleen verkry word deur ‘n lewenswandel na Sy voorbeeld,

‘n lewe in navolging van Jesus. En hulle behoort dan ook tot die kerk wat

deur Jesus gestig is.

Teenswoordig bely nog baie mense Jesus met die mond, hulle is

aanhangers van kerke wat hulle uitgee as deur Jesus Christus gestigte

kerke. Lewe hulle nou ook volgens die Goddelike wil terwyl hulle Sy

Goddelike gebooie oor die liefde vervul, dan sal in hulle ook die nodige

standvastigheid van geloof aanwesig wees. Dan hou hulle ook stand in elke

geloofstryd en bely Sy Naam voor die wêreld. Van hulle sal daar egter maar

weinig wees, slegs die mense wat in die liefde lewe, sal die krag hê om

weerstand te bied teen die wêreldse magte wat beplan om alles uit te roei

wat met die geloof in Jesus Christus, die goddelike Verlosser verband hou.

En nou toon die mens dat hy ‘n christen is, nou kan hy hom as lid van die

deur Jesus Christus gestigte kerk beskou. En wie dan Jesus Christus voor

200

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!