03.05.2013 Views

DEEL 2 Reïnkarnasie - Ja of nee? - Nuweopenbaring

DEEL 2 Reïnkarnasie - Ja of nee? - Nuweopenbaring

DEEL 2 Reïnkarnasie - Ja of nee? - Nuweopenbaring

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

einde aan die kom is sal elkeen weet en glo wat hom deur My lewenswater

laat deurstroom, want hy sien dan dieper en weet daarom ook waarom dit

na die einde toe gaan.

Ek wil dat die kennis aan baie mense gegee word. Ek wil dat elkeen die

lewensdrank aangebied word, aan almal wat julle weg kruis. En dan staan

dit elkeen vry of hy by julle wil bly, of hom weer afwend van die bron wat

My liefde vir julle almal ontsluit het.

Deel aan almal die lewenswater uit wat uit My bron vloei. Verbrei almal My

Woord wat julle uit die hoogte toegestuur word en help om die kring te

vergroot van hulle wat Ek deur My Woord krag kan laat toekom, omdat Ek

weet dat almal die krag absoluut nodig sal hê in die komende tyd.

Julle moet alles doen wat daar maar gedoen kan word om My evangelie

(van die liefde) in die wêreld uit te dra. Ek sal elkeen daarvoor seën, want

Ek alleen weet dat daar nog steeds siele gered kan word. Siele wat siek is,

maar hulle as hulle na die bron van genesing vlug, ook deur die kosbare

lewens water gesond word.

Julle almal wat My Woord regstreeks of deur My dienare op aarde ontvang,

julle almal behoort tot My klein kudde wat deur My, julle Herder behoed

word. Julle almal behoort tot My kerk, wat Ek gestig het toe Ek op aarde

geleef het: Julle almal is My disipels van die eindtyd, wat Ek met die opdrag

uitstuur om My evangelie aan die mense te verkondig. Weet dat Ek met

elkeen van julle is wat wil arbei vir My en My ryk. Weet, dat Ek julle lei na

hom wat julle moet lawe met spys en drank. Weet dat een en elk wat My sy

dienste aanbied, kan arbei in My wingerd. Maar weet ook dat Ek elkeen van

julle ook nodig het omdat daar nog baie baie werk verrig moet word tot aan

die einde. En omdat die arbeid alleen verrig kan word deur mense wat

bereid is om My Wil uit te voer, wat dus instruksies van Myself aanneem.

Glo ook dat Ek weet wat dienstig is vir die dwalende siele, sodat dit lig in

hom word en dat Ek julle daartoe altyd die middele ter hand stel wat ‘n

suksesvolle uitwerking op hom sal hê. Glo, dat Ek ook altyd deur julle die

juiste Woorde tot hom sal spreek, dus dat julle almal My Woord gebring

word sodat Ek die mense direk kan aanspreek. En My Woorde sal waarlik

hul uitwerking nie mis waar Ek nog ‘n moontlikheid sien dat die mens gered

kan word nie.

Werk saam met vereenigde kragte en wees seker daarvan dat ook Ek

midde onder julle vertoef. Dat Ek Self die mense uitnooi om tot die bron

van liefde te kom om hulle daar te laat lawe en verkwik. Wees seker

daarvan dat Ek elke diens vir My en My ryk seën, geestelik en aards. Werk

daarom nog ywerig in My wingerd, want die tyd van die einde het nou

gekom, waarin Ek baie maaiers nodig het wat ywerig besig is, omdat daar

nie meer baie tyd oorbly tot die einde nie. Amen

340

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!