03.05.2013 Views

DEEL 2 Reïnkarnasie - Ja of nee? - Nuweopenbaring

DEEL 2 Reïnkarnasie - Ja of nee? - Nuweopenbaring

DEEL 2 Reïnkarnasie - Ja of nee? - Nuweopenbaring

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

het ‘n Vader in die hemel, Wie alleen maar verlang dat julle julself tot Hom

wend in julle hart en Wie dan ook vir julle sal sorg, net soos vir kinders aan

wie Hy niks weier nie, buiten dit wat hul skade toebring, maar julle sal

vrywillig na Hom toe moet kom. Amen

Lewend water - die Weg na die Bron

6140 20 Desember 1954

Waar Ek My woord ook maar heen kan lei, daar sal dit ook klink. Ek bedien

My daartoe deur diegene wat My woord regstreeks kan ontvang en Ek bring

die mense wat verlang om geestelike spyse in ontvangs te neem, na hulle,

sodat hierdie ook met spys en drank bedien word, sodat hul siele volwasse

kan word.

Want Ek weet wie hom deur My woord sal laat aanraak. Ek weet wie in

staat is om My woord aan te neem. Ek weet ook waar My saad op goeie

bodem val en waar ‘n goeie oes behaal kan word. Maar dit is maar weiniges

op wie My woord indruk sal maak, wat hulle deur Myself aangespreek voel

as hul My woord aangebied word. Maar Ek wil ook hierdie weinige siele vir

My wen, Ek wil dat hulle hulself geheel en al aan My oorgee en daarom

spreek Ek hulle aan.

Julle almal wat My aanhoor, sal uit My woord ‘n groot voordeel trek en julle

siele sal dit verheug ervaar dat hom iets kosbaars gebied word, dat hy krag

ontvang. Want My woord is met My krag geseën. Julle sal dit orals in

ontvangs kan neem en steeds sal dit julle seën oplewer as julle van harte

begeer om deur My aangespreek te word.

Maar nog baie sterker sal My woord julle tref as julle Myself tot julle laat

spreek deur die mond van ‘n mens wat Ek Self vir My uitgekies het om deur

haar tot julle te kan spreek. Julle moet lewende water drink, julle moet

skep uit die bron wat Ek vir julle ontsluit het en waar die lewenswater

suiwer en onvervals uit stroom, wat 'n uitermate lewenswekkende

uitwerking op julle sal hê.

En hierdie woorde moet die mense beoordeel as buitengewoon, want dit lê

julle, mense ‘n verpligting op, nie alleen moet julleself in My glo nie, maar

ook teenoor julle medemens moet julle blyke gee van julle geloof. Julle sal

My voor die wêreld moet belei, julle sal dus in die openbaar vir My naam

moet opkom. Dan eers sal julle deur My, die Vader, opgeneem word, soos

Ek julle beloof het.

Ek neem dus geen genoë daarmee, dat julle innerlik wel in My glo, dat julle

nie twyfel aan My en My verlossingswerk nie, dat julle My ook aanroep dat

Ek julle sonde vergewe, want Ek vra ‘n geheel lewende geloof in My en ‘n

lewende geloof kan nie anders as om vir My uit te kom voor die wêreld nie,

want sodra die mens ‘n lewende geloof het, word hy van binne af aangedryf

om voortdurend aan My te dink in Jesus en dan sal ook sy mond nie kan

swyg nie, hy sal oorstroom van innerlike dankbaarheid en liefde vir My, Wie

309

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!