03.05.2013 Views

DEEL 2 Reïnkarnasie - Ja of nee? - Nuweopenbaring

DEEL 2 Reïnkarnasie - Ja of nee? - Nuweopenbaring

DEEL 2 Reïnkarnasie - Ja of nee? - Nuweopenbaring

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

kan hulle hulle weg onbesorg gaan, wat die korrekte is, omdat Ek hulle Self

lei.

Pasop vir valse profete, maar weet dat daar ook egtes is, anders sou Ek nie

teen die valse gewaarsku het nie. Maar egte profete sal julle kan herken

aan die wese van hulle persoon en hulle werke. Hulle span hulself

onselfsugtig in om maar net die medemens van die onheil te behoed, teen

die invloed van Satan, teen hulle geestelike ondergang. Daarom verkondig

hulle Jesus Christus, Wie alleen die mense kan ontruk uit Satan se invloed,

Wie alleen hulle Redder en Verlosser is en hulle na die ewige lewe kan lei.

Hierdie profete verkondig heeltemal onbaatsugtig hulle Meester en wys

tegelykertyd op die strafgerig van God wat die mense sal tref as daar geen

geloof aan hulle woorde geskenk word nie. Hulle kondig vir die mense aan

wat hulle te wagte staan wanneer hulle verder sal gaan op hulle verkeerde

weë. Maar alleen die sorg om hulle sieleeheil dryf hierdie dienaars aan, om

hulle vermanende en waarskuwende stem te laat weerklink. Waar julle so

'n profeet ontmoet, laat My woorde daar by julle binnedring, luister

aandagtig daarna, wanneer hulle tot julle spreek en wys hulle nie af nie,

want hulle liefde dryf hulle daartoe aan en daarom stuur Ek hulle ook onder

die mense, dat hulle die naby synde einde vir hulle aankondig, sodat hulle

nie daaraan ten prooi val nie.

Daarom moet julle nie elkeen afwys wat julle die nabye einde verkondig

nie, want hy wil julle maar net red en nie net skrikmaak nie. Maar vele

probeer om in so 'n funksie, ook ‘n bron van inkomste vir hulself te verskaf.

Hulle verbind ‘n aardse doel daarmee en hierdie is geen dienaars van God

nie, maar dienaars van die Satan. Want My teenstander wil verwarring stig

onder die mense en dus sal hy homself ook van My woorde bedien, ook hy

sal praat oor die einde om die mense te laat glo dat hy in My opdrag

spreek, om dan die gedagtes van die mense te rig op hulle aardse lewe, om

hulle dan daartoe te bring om die wêreld meer as ooit aan te hang en hy

sal die kuns verstaan om die wêreld in sulke skitterende kleure te skilder,

dat die liefde van die mense steeds meer na die wêreld toegekeer word.

Daar sal voor die einde sekerlik baie valse profete optree wat almal

misbruik maak van die predikaat van ware profete, wat ook van die

komende gebeurtenisse getuienis aflê, maar nie met die oog op My ryk nie,

inteendeel steeds alleen hulle aardse doel dien, maar wat hulself ook van

My woorde bedien, maar nie onselfsugtig is nie, veel eerder probeer hulle

om eie voordeel te behaal. En daarom sal hulle prediking nie beantwoord

aan die waarheid nie, daarom sal die wêreldse nog te veel uit hulle spraak

te voorskyn straal, want wie nog deel uitmaak van die wêreld, kan hom nie

verloën nie.

Maar julle mense sal dit kan voel, wie deur My na julle gestuur is, as julle

van My wil is en in die waarheid vasstaan. Dan sal julle duidelik insien wie

tot julle spreek en julle sal die roep van die ware profete volg, want hulle

269

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!