03.05.2013 Views

DEEL 2 Reïnkarnasie - Ja of nee? - Nuweopenbaring

DEEL 2 Reïnkarnasie - Ja of nee? - Nuweopenbaring

DEEL 2 Reïnkarnasie - Ja of nee? - Nuweopenbaring

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

Geestelike wedergeboorte - Tevergeefse aardse

lewensweg

6117 23 November 1954

Julle aardse lewensweg is tevergeefs, as dit julle siele geen geestelike

vooruitgang verskaf nie, as dit julle in die periode nie geluk, om julle in

geestelike sfere te begewe en los te kom van die te noue verbinding met

die aarde, met materiële besit, as julle nie op aarde die geestelike

wedergeboorte bereik nie. Julle siele moet uit die donkere gevangenis na

buite tree, in ‘n lewe vol lig, julle moet vry word van elke materiële binding,

want julle is ‘n Gees en voel julle alleen gelukkig in die geesteryk, wanneer

julle deur geen enkele kluistering gehinder word nie.

Die aardse liggaam is ‘n kluistering vir die siel en sy begeerte is altyd van

materiële aard. Laat die siel hom deur die liggaam lei, dan bly hy gebind,

hy bly aards gesind en elke geestelike verlange in hom word gesmoor. Julle

moet julle losmaak van liggaamlike begeertes, julle mag die liggaam nie

gee wat dit verlang nie, want julle is die draer van die wil en beslis oor

julself. Geluk dit julle om die liggaam te oorwin en julle aan julle eie

verlange, van die deur julle ingesiene “betere” te laat oorheers, dan vind

julle geweldige ondersteuning van julle Gees, wat julle meer en meer in die

rigting van die geesteryk dring, wat julle die rykdomme van die geesteryk

aanbied en dit as begerenswaardig voorstel.

Sodra die siel hom vir die geestelike leringe toeganklik maak, is sy lot in die

ewigheid reeds beslis, hy is verseker van die opwaartse gang en die aardse

lewensweg het sy sukses opgelewer vir die ewigheid. Maar die voorafgaand

stryd van die siel is swaar, as die liggaam op elke wyse op hom inwerk, as

hy te swak is om weerstand te bied, as die liggaam die oorheersing behou

en die siel benewel, omdat hy hom nou willoos aan hom oorgee.

As die wêreld julle bekoor, as julle alles daarop probeer verower, as julle

alle geestelike gedagtes verjaag, wanneer hulle in julle opduik, is julle in

groot gevaar, want julle sien nie die doel van julle lewe in nie; julle strewe

heeltemal ander doele na as die waartoe julle op aarde is. Julle aardse lewe

gaan spoedig verby en alles, wat julle aan aardse materiële goedere verkry

het, moet julle agterlaat in die uur van julle dood. En julle sal ongelukkig

wees, as julle nie in besit is van geestelike goedere nie, wanneer julle die

geesteryk ingaan.

Laat julle gang op die aarde nie onbenut wees nie, trag om julle los te

maak van alles wat slegs die liggaam dien, maar vir die siel geen voordeel

oplewer nie. En streef na die ryk, wat julle ware tuiste is en wat julle

onafwendbaar ook opnuut betree, as julle liggaamlike einde gekom het, wat

baie kan verskil, na gelang julle siele geaard is. Verander julle daarom en

streef en werk vir die geesteryk, solank julle die aardse lewe nog toegelaat

word, want julle berou sal groot wees, wanneer dit te laat is. Amen

303

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!