03.05.2013 Views

DEEL 2 Reïnkarnasie - Ja of nee? - Nuweopenbaring

DEEL 2 Reïnkarnasie - Ja of nee? - Nuweopenbaring

DEEL 2 Reïnkarnasie - Ja of nee? - Nuweopenbaring

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

aardse besit of selfs die mense wat julle liefhet is. Julle mag niks bo My

liefhê nie, Ek wil vir julle die hoogste en mees begeerlikste Wese in die

hemel en op aarde wees. Ek wil julle hele hart hê en solank julle dit nog

deel, word die verbintenis met My nog nie gevestig nie, want dit waarvan

julle harte vol is staan tussen My en julle.

Die wil van elke persoon is vry, hy kan hom draai waarheen hy wil, maar sy

doel op aarde sal slegs vervul wees wanneer hy hom na My keer. Maar daar

is groot gevaar in die feit dat die mens baie dinge as wenslik beskou en dat

My teenstander alles vóór sy oë plaas om hom te verhinder om hierdie

innige verbintenis met My te vorm en dat hy ook ekstra gode na die

persoon bring om sy gedagtes van My af te lei, want dit is alles vreemde

gode wat die gedagtes van ‘n persoon oorneem as Ek Self nie die wese van

sy diepste gedagtes is nie.

Daarom moet julle mense ernstig in detail julself ondersoek wie of wat julle

die meeste beweeg, julle moet julself afvra of julle nader aan My is as wat

‘n kind aan sy vader is, of die verbinding met My julle eerste en enigste

doel is en julle alles uit julle gedagtes verdryf het wat tussen My en julle

staan, julle moet My die eerste plek in julle hart gee en geen toegewings

van welke aard ook al maak nie. Want julle terugkeer na My kan slegs deur

die eenwording met My plaasvind en julle moet dit soek en vind uit vrye

wil, omdat niemand anders dit namens julle tot stand kan bring nie. Amen

Die Gerig - Die 'woord self' word tot oordeel

6799 6 April 1957

Julle almal sal julle eens moet verantwoord, hoe julle op My woord ag

gegee het, wat julle deur My Liefde aangebied word. En dit, My woord, sal

julle regter wees. Begryp dit egter reg: Daar sal geen straffende regter

vonnisse oplê nie, maar julleself word alleen daar geplaas, waar julle

volgens julle toestand van volwassenheid tuishoort.

En julle toestand van volwassenheid sal in ooreenstemming wees met julle

lewe op aarde, in ooreenstemming met julle wil hoe julle My woord op julle

laat in werk het. Want of julle het julle innig met My verbind, as gevolg van

My woorde van liefde wat Ek tot julle gerig het, of julle wys dit af en leef

nie daarna nie en so kon julle siele ook geen ander vorm aanneem nie en

kan dan slegs in sfere woon wat ooreenkom met sy gestalte.

Die 'woord self' sal dus regspreek oor julle, want My Liefde gee dit aan julle

en dit moes julle onherroeplik help om volwasse te word, As dit deur julle

aangeneem word. Dog die afwys van My woord is ook die afwys van Myself

en daarom kan op hierdie 'tweede’ afwysing ook slegs ‘n verblyf in donkere

gebiede volg omdat die siel self die lig nie kan verdra nie en voorkeur gee

aan die duisternis.

My woord is lig en wie dit afwys kan ewig nie tot die lig kom nie. Omdat die

wil van die mens egter vry is, bepaal hy so ook vrywillig sy oordeel; nl. die

530

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!