03.05.2013 Views

DEEL 2 Reïnkarnasie - Ja of nee? - Nuweopenbaring

DEEL 2 Reïnkarnasie - Ja of nee? - Nuweopenbaring

DEEL 2 Reïnkarnasie - Ja of nee? - Nuweopenbaring

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

sterk is dat dit in sy gloed alle weerstand verteer, dat dit die hele mens in

besit neem en die se siel volledig verander, dat dit hom tot liefde omvorm.

Ek soek steeds kontak met julle en daarom spreek Ek julle aan. Hoor julle

My nou gewillig aan, dan bring ook julle die verbinding met My tot stand en

dan kan Ek die dode weer tot lewe bring. Ek kan julle, wat nog dood is

solank julle ver van My is, die regte lewe gee. My aanspreking moet die

doodse toestand verander, want My aanspreking is ‘n Liefdestraal, wat julle

tot lewe sal wek.

As julle My die geleentheid gee om My Liefdestraal in julle hart te laat skyn,

as julle dit moontlik maak deur gewillig My Woord aan te hoor, dan sal julle

ook heel gou die effek in julself bemerk. Julle word bewus dat julle nie

meer alleen is nie. Julle sal dan na regte die teenwoordigheid van My Wese

bemerk wat julle gelukkig wil maak en julle sal julle sonder teenstand aan

My oorgee, want dit is die uitwerking van My Liefdestraal, dat die

weerstand in julle verminder as Ek die moontlikheid het om tot julle te

spreek en as julle na My Woorde luister. En luister na My Woorde sal julle

altyd, as julle julself ‘n kort tydjie in stilte begeef, as julle in julself inkeer in

gebed of stil nadink oor julself. Dan gee julle My geleentheid om tot julle te

spreek, ofskoon julle aanvanklik nie My Stem herken nie, maar glo dat dit

julle eie gedagtes is.

Ek meng My steeds in julle gedagtes in, omdat My Liefde altyd op julle

gerig is en julle wil omvat wanneer julle stil word en julle blik na binne rig.

Dan luister julle en dan kan Ek tot julle spreek. En hoe bewuster julle die

afkeer van die wêreld beoefen, des te bereidwilliger open julle vir My die

deur van julle hart en des te duideliker verneem julle My Stem, wat julle

antwoord gee op julle vrae en julle so onderrig dat die liefde in julle tot My

ontvlam, omdat julle My dan as ‘n God van Liefde herken sodra julle My

aanhoor, sodra julle julself na binne keer en julle gedagtes na My wend.

Steeds wil Ek met julle spreek, maar selde luister julle na My. Soek julle

egter die eensaamheid, terwyl julle, julle gedagtes na binne keer, dan

verneem julle ook My aanspreking, ofskoon julle dit tog nie dikwels as ‘n

uiting van My Liefde herken nie, omdat die verstand nog nie begryp wat die

siel al gevoel of begryp het nie. Maar steeds meer en meer word My

aanspreking tot ‘n onmeetlike seën vir julle en almal wat julle daarvan in

kennis stel, dat die Vader met Sy kind wil praat as die kind die Vader wil

hoor.

En julle almal kan hierdie verbinding met My tot stand bring. Julle almal

hoef alleen maar te luister om My te hoor. Ek wil julle alleen aanspoor om

julle geestelik op te skerp, om julle te oefen om te hoor as julle geestelik

aangespreek word, deurdat julle julself dikwels in stilte terugtrek en dan na

My teenwoordigheid verlang. Dan is Ek by julle en praat met julle, dan kom

Ek Self in die Woord tot julle en dan weet julle, dat Ek julle liefhet en ook

julle liefde wil wen. Amen

194

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!