03.05.2013 Views

DEEL 2 Reïnkarnasie - Ja of nee? - Nuweopenbaring

DEEL 2 Reïnkarnasie - Ja of nee? - Nuweopenbaring

DEEL 2 Reïnkarnasie - Ja of nee? - Nuweopenbaring

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

Hernieude Gevangenskap

6311 21 Julie 1955

Wat julle te wagte staan as julle nie waarlik verander nie, kan vir julle nie

donker genoeg geskilder word nie, want dit oortref al die aardse

verwagtinge. En dit is daarom vir julle so verskriklik, omdat julle die reeds

verkreë mate van vryheid weer moet afgee, omdat julle opnuut gekluister

word en julle, julle weer eindelose tye in gevangenskap sal bevind; totdat

dieselfde geluk as nou vir julle ten deel sal val en julle weer as mens oor

die aarde sal gaan.

Maar of julle lot nog so erg aan julle voorgestel word, julle laat julle

daardeur nie in die war bring nie en tog sou julle daardie lot nog kan

ontgaan as julle My Woorde ter harte wil neem en julself verander. Ek

verlang slegs die verandering van julle wese. Ek verlang slegs dat julle

onder mekaar julle gesindheid verander, dat julle mekaar help in plaas van

bestry en vyandig bejeën; dat die een die ander gelukkig maak en liefde

gee in plaas van mekaar kwaad aan te doen en die haat in julle te versterk.

En al wil julle nie glo wat julle te wagte staan nie, tog moet julle probeer

om julself te verander. Want ook in ‘n aardse opsig sou ‘n lewenswandel in

liefde al ‘n gunstige uitwerking hê en julle lewe op aarde sou baie makliker

wees, omdat julle dan oor ‘n krag sou beskik wat by die liefdelose

denkende en handellende mens ontbreek. Julle moet steeds weer dit wat

julle te wagte staan, as ‘n ontsettende belewenis aan julself voorstel,

waarvan julself ten offer gaan val. En altyd moet julle weer tot liefdeswerke

aangespoor word, as julle dié verskriklike wil ontgaan. En as dit vir julle

moeilik is om te glo, dan sou julle tog nog ‘n lewe in liefde kan lei en julle

sou daarom spoedig sekerheid verkry oor wat julle nie wil glo nie, omdat

julle Gees daarom deur die liefde verlig is. En julle sou duidelik die

onvermydelike gevolg van oortredinge teen die wetlike orde insien, omdat

julle dan die oorsaak en uitwerking sou kan nagaan by alle gebeure en alle

belewenisse.

Maar wie onverskillig bly vir die vermanings en waarskuwings, die sal dit

ondervind wat hy kon afwend en hy sal self die slagoffer van sy eie

liefdelose lewenswandel wees. Want alle krag sal hom ontneem word en as

kragtelose substansie sal sy siel weer verhard. Die hardste materie sal sy

wese weer insluit en om hiervan vry te kom, is weer ‘n eindelose lang tyd

nodig om ten slotte weer op die selfde vlak aan te kom waarop julle julself

nou bevind.

‘n Eindelose kringloop sal hom herhaal, tot julle julself daaruit bevry deur ‘n

bewustelike strewe na My en julle, julle bewustelik by My sal aansluit. Dan

eers is die gang deur die materie vervul en die weg in die geesteryk vir

julle gewaarborg.

En dit sou julle nou al kon bereik, as julle maar net wil doen wat My wil is,

naamlik dat julle julself deur liefdeswerke sal vrymaak van alle kettings,

342

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!