03.05.2013 Views

DEEL 2 Reïnkarnasie - Ja of nee? - Nuweopenbaring

DEEL 2 Reïnkarnasie - Ja of nee? - Nuweopenbaring

DEEL 2 Reïnkarnasie - Ja of nee? - Nuweopenbaring

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

Die beskermengel in die lewe

6503 16 Maart 1956

Aan elke siel is ‘n beskermengel ter beskikking gestel, wat hom lei vanaf

die begin van die aardse lewe tot by die dood. Maar hierdie beskermengel

moet ook die vrye wil van die mens in ag neem, omdat dit anders

vanselfsprekend sou wees, dat die mens sy doel bereik, maar hy doen alles

om die siel so te beïnvloed, dat dit opwaarts streef.

Maar waar die weerstand nog te groot is moet hy hom beperk tot die

afweer van onsuiwer geestelike wesens, dat hulle die mens nie in besit

neem nie, want dit is hulle toegestaan, dat hulle hul solank tussen hierdie

geestelike wesens en die mens stel, solank die mens self nie na hulle

verlang nie, d.w.s. solank as hy nog geen ongewone slegte gewoontes en

begeertes in hom opwek wat dit dan vir sulke geeste moontlik maak om by

hom binne te kom. Die beskermengele doen daarom steeds hul bes om die

siel te kalmeer, om hom teen hierdie lae geeste te beskerm, verder probeer

hy hom steeds geestelik aan te spoor, hy werk so op die mens in, dat die

goeie neiginge in hom aangespreek word, dat die mens daartoe gebring

word, om oor homself na te dink.

Die beskermengele probeer alles om die mense geestelik te stuur en

daarom verhinder hulle dikwels die vervulling van aardse wense en dit is

hulle wat soms storend ingryp, wanneer die mens in gevaar is om in die

aardse op te gaan en wat elke moontlikheid skep om geestelike kontak tot

stand te bring, met hulle in die geestelike wêreld of ook met mense op

aarde wat geestelik strewe. Steeds sal hulle probeer om die denke van die

mense geestelik te rig, omdat hulle insien wat die mens ontbreek en hulle

die grootste sorg dra om hulle nog op aarde na die doel te lei.

Wanneer dit die beskermengele geluk om die geestelikevermoëns van die

mens vereers geestelik te rig, dan sal hulle hom baie geleendhede verskaf

dat die siel op die proef gestel kan word en hom kan vervolmaak, hulle sal

ook die geskikte bande onder die mense bevorder, want hulle weet hoe

hulle op mekaar reageer en hulle kan ook die sukses voorsien en die lewe

van hul beskermlinge wat by hulle pas, vorm gee. Want hulle het dieselfde

wil as God, hulle handel alleen in Sy opdrag, deur Hom verlig en vervul met

Sy krag.

En so gaan geen mens sonder beskerming of leiding deur die aardse lewe

nie, elke mens word deur leidsliede bygestaan, die mense behoort hulle

geen weerstand te bied nie, d.w.s. hulle moet bereidwillig wees om hulle

deur hulle te laat lei, wat die mense tot uitdrukking moet bring deur gebed,

deur bewus God aan te roep om Sy beskerming en Sy genade en deur die

wil om dit te doen wat die doel van die aardse bestaan is.

Dan kan hy hom onbekommerd aan die leiding van geestelike wesens

toevertrou en sy denke,wil en handel sal reg wees.

405

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!