03.05.2013 Views

DEEL 2 Reïnkarnasie - Ja of nee? - Nuweopenbaring

DEEL 2 Reïnkarnasie - Ja of nee? - Nuweopenbaring

DEEL 2 Reïnkarnasie - Ja of nee? - Nuweopenbaring

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

eeds begin, ‘n lang tyd vóór die liggaam moes sterf om vergeesteliking

met die siel te bereik. Ek was ‘n menslike wese te midde van mense.

My staat as mens het beteken dat Ek ook onderhewig was aan menslike

hartstogte en verlanges wat Ek moes bestry om ‘n woonplek vir God te

word, wat geen hartstogte kon toelaat om in hom te bestaan nie. Ek was ‘n

menslike wese, niks het getuig van My Goddelikheid tydens die jare vóór

My werk as leraar nie. Deur net menslik te wees moes Ek worstel om

Myself te verander om ‘n houer te vorm vir die mees verrukkelike wat ‘n

menslike wese ooit kan besit, want die ewige Godheid wou deur My tot

uiting kom om ‘n sigbare God vir die mense te word. En Ek het hom oorwin

wie poog om julle te beheer, teen wie Ek geveg het om julle van sy

agressie te bevry. Dit was waarlik ‘n moeilike stryd teen die menslikheid in

My wat ontvanklik was vir alles wat mooi was, maar nie toegelaat was om

dit te besit nie; die menslikheid in My het van die lewe gehou want Hy het

van sy medemens gehou en wou hulle nie verlaat nie. Ek was in volle besit

van krag en bekwaam om alles van My afhanklik te maak as Ek wou, maar

Ek het vrywillig alles opgegee, Ek het Myself oorwin, My liggaam en selfs

My siel, wat nou en dan in opstand wou kom as hy van mening was dat Ek

ly. Ek het Myself as menslike wese oorwin en toon so aan dat dit vir elke

persoon moontlik is om sy swakhede en verlanges te bemeester en dat dit

geen goddelike krag was wat My oorwinning verwesenlik het nie, wat nie

van julle mense verwag kon word as Ek in die stryd teen die bose en teen

begeerte gefaal het nie.

Om hierdie rede kan julle mense ook die selfde bereik; inteendeel julle het

ook My ekstra steun as julle My om hulp vra, aangesien Ek dit beloof het.

Geen verleiding is te groot en die verleier onoorwinbaar as julle van My

genade gebruik maak nie. Terwille van die krag van julle wil het Ek gesterf

aan die kruis, wat julle aan krag en wil ontbreek, kan julle van My ontvang

as julle teen die een wil veg wie julle vyand is, want om hom te oorwin was

die moeilikste stryd wat Ek ooit gestry het. Amen

Ek sal dat lig gebring word na die mensdom

5228 6 Oktober 1951

Ek het My lig-draers opgelei wat sal bydra tot die verligting van die Gees

van die mensdom, met groot lig en kennis van die Suiwer Waarheid, wat

hulle bonatuurlik ontvang, want Ek Self is die gewer van die kennis. Ek

stuur hierdie kennis na die aarde sodat julle, julle uitweg uit die geestelike

duisternis kan vind om in die lig in te gaan. Ek is ‘n God van liefde en

genade. Ek ken julle sondigheid en mislukkings. Ek sal julle help en sal met

groot geduld en lankmoedigheid julle daartoe probeer bring om julself te

ken en te verander, maar één dag sal die tyd, wat aan julle vir verandering

verleen was verby wees. Daarom vertel Ek julle gereeld wat julle moet

doen, hoe julle moet lewe en welke lot op julle wag as julle julself teen My

62

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!