03.05.2013 Views

DEEL 2 Reïnkarnasie - Ja of nee? - Nuweopenbaring

DEEL 2 Reïnkarnasie - Ja of nee? - Nuweopenbaring

DEEL 2 Reïnkarnasie - Ja of nee? - Nuweopenbaring

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

hy steeds My bystand ondervind, Ek sal sy denke korrek lei en hy sal in My

plek, tot die mense spreek. Hy sal egter ook altyd net die waarheid praat,

omdat Ek Self dan die mense deur hom toespreek en Ek altyd net die

waarheid kan gee.

Daar is groot geestelike nood onder die mense, wat slegs opgehef kan word

deur die aanbied van My woord, want My woord, wat by die mense

ontbreek, is Lig en Krag. My woord leer die liefde en slegs deur werke van

liefde, stroom die lig en krag na die mens. Dus moet hulle eers onderrig

word deur My evangelie, dat hulle in liefde moet lewe om hul siele te

vervolmaak. En elke mens word deur My geseën wat hierdie goddelike

liefdesleer van My aan die mense verkondig en tegelykertyd wys op die Een

wat uit liefde vir die mense gely en gesterf het aan die kruis, op Jesus , die

goddelike Verlosser, in Wie Ek Self My op aarde beliggaam het.

Om die mense op hoogte te bring van Jesus Christus en Sy goddelike

liefdesleer, is My opdrag aan almal wat as My ware dissipels uitgaan in die

wêreld en elkeen wat hierdie opdrag uit liefde tot My en sy naaste

bereidwillig vervul, is vir My ‘n ware dienaar. Hy is vir My ‘n kneg in My

wingerd, wie se arbeid steeds geseënd sal wees.

En open hy sy hart en sy oor vir My, dan sal hy ook steeds My aanwysings

in homself verneem, wat hy, of deur hoorbaar aangespreek te word, of

deur innerlike gevoelens verneem, wat hom aanspoor om te praat en te

handel volgens My Wil. Elkeen is vir My ‘n getroue kneg wat hom heeltemal

aan My gegee het, wat probeer om My Wil te vervul en My as die enigste

doel, wat werd is om nagestreef te word, herken het. Want dit bring ook in

homself die verbinding tot stand met My, wat absoluut nodig is om My as

bruikbare werktuig te dien, om My en My ryk nader aan die mense te bring.

En sy werksaamheid sal steeds geseënd wees. Amen

Reddingsmiddele van die ligwesens

6737 15 Januarie 1957

In die geestelike wêreld is die doen en late van die mense op die aarde

sigbaar en dit vul die ligwesens met verhoogde ywer om hulle te help,

omdat hulle ook op hoogte is van die nabye einde en van die lot van

diegene wat op aarde faal. Die liefde, deur medelye opgewek, sit hulle

onophoudelik aan om te help, maar die wil van die mense weer hulle

dikwels af en teen die wil van die mense in mag hulle nie handel nie. Maar

omdat hulle ook die geestelike toestand van die mense sien, is hulle ook op

hoogte van doeltreffende middele en in volledige ooreenstemming met die

Wil van God pas hulle hierdie middele toe wat daarin bestaan om op aardse

gebeurtenisse in te werk.

So kan sowel vreugdevolle as ook onaangename gebeurtenisse die inwerk

van die ligwesens wees, wat hul beskermlinge wil red of na God toe lei.

Want God Self het hulle by die mense as geestelike leiers geplaas en die

505

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!