03.05.2013 Views

DEEL 2 Reïnkarnasie - Ja of nee? - Nuweopenbaring

DEEL 2 Reïnkarnasie - Ja of nee? - Nuweopenbaring

DEEL 2 Reïnkarnasie - Ja of nee? - Nuweopenbaring

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

Alle aardse goed wat julle besit kan van julle geneem word, maar julle hoef

nooit die verlies van geestelike besit te vrees as julle dit wil besit nie. Die

versoek om geestelike goed sal altyd vervul word maar daar is geen

waarborg dat julle aardse goed julle’sn sal bly nie, slegs as julle dit goed

gebruik, naamlik ooreenkomstig God se wil en so aktief te werk tot

voordeel van julle medemens, dan sal God dit vir julle seën en vermeerder.

In die geval, egter, sal julle julself reeds van materie losgemaak het en sal

julle nie meer dit met elke vesel van julle wese begeer nie maar dit laat

werk tot voordeel van julle medemens. Maar julle moet nie kla wanneer

aardse goed van julle geneem word nie, want God weet waarom Hy dit

toelaat en selfs die verlies van derglike besittings is voordelig vir julle.

Want dan sal Hy julle met geestelike geskenke van guns oorlaai en julle wil

moet slegs bereid wees om hulle vir julle en julle medemens se volmaak

wording te gebruik. Derhalwe, treur nie oor materieële besit wat van julle

geneem word nie, hulle is van geen waarde vir julle ewigheid nie; maar tog

kan hul verlies julle besit van ewige waarde bring wat julle baie gelukkig

kan maak op aarde en één dag in die hiernamaals. Wat julle geestelik skep

en vergaar sal met julle bly en sal ‘n rykdom beteken wat ewige is; maar

laat vreugdevol en blymoedig van julle aardse materiële goedere gaan en

ruil hulle vir geestelike besit, want die tyd sal kom wanneer slegs hierdie

goedere vir julle nuttig sal wees, wanneer alles wat julle vandag besit sal

verdwyn. Amen

Reiniging van die hart as tempel van God

5515 24 Oktober 1952

Ek wil in julle woon, daarom moet julle hart ook so gestel wees dat Ek

daarin kan woon en Ek kan alleen daar bly waar al die nie-Goddelike reeds

verwyder is, Ek kan alleen in ‘n tempel van liefde wees, in ‘n opnamevat

wat waardig is om Myself in hom te dra. En dit vereis baie arbeid aan julself

om die hart so te vorm dat Ek daarin kan bly, want as daar vuilus verwyder

word, brei dit weer uit en die arbeid moet onvermoeid verrig word tot die

hart getooi is met die deugde wat My nou daarin verblyf laat neem.

Ek is vol van Liefde en Geduld, dus sal julle dit ook moet wees, Ek is

sagmoedig en bo alles vredeliewend en so ook moet julle, julle bes doen

om aan My gelyk te word; Ek is vol toegewendheid en begrip vir alle

swakhede en vra van julle dieselfde, ofskoon julle die graad nie sal bereik

wat julle op aarde al tot ‘n goddelike wese vorm nie. Ek vergeef diegene

wat My beledig het en vergeld dit aan hulle met genadegeskenke van

allerlei aard en so ook mag julle geen enkele medemens ‘n onreg kwalik

neem nie, julle moet met gelykmoedigheid en vriendelikheid diegene

bejeen wat julle krenk en julle sal hul liefde moet gee en dus ook probeer

om hul liefde te wen.

132

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!