03.05.2013 Views

DEEL 2 Reïnkarnasie - Ja of nee? - Nuweopenbaring

DEEL 2 Reïnkarnasie - Ja of nee? - Nuweopenbaring

DEEL 2 Reïnkarnasie - Ja of nee? - Nuweopenbaring

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

Maar vir één spesifieke liggees is dit toegestaan om na die aarde af te daal,

naamlik My Voorloper, wat Myself voor die einde sal aankondig. Hy wil My

verkondig en sal vir My die weg berei. Want dit is volgens My Wil van die

Ewigheid omdat hy My van die begin van tye af aan toegedaan was, omdat

hy ‘n stryder vir sy Meester is. Hom het Ek uitverkies tot My vasal,

(dienaar) tot My herout (voorloper) wat My steeds sal aankondig. Wat in

die wêreld luid die verkondiging gedoen het toe Ek na die mense toe gekom

het, wat voor My gegaan het as roepende, sodat die mensdom op My sou

agslaan. Hy stry vir My en sal altyd stry vir die Naam van sy Meester. Hy is

sodoende die straal en die lig wat Ek van My uit afstuur na die aarde. Hy

weet van My Koms, van die einde en van sy missie op aarde. Hy herken

homself as die een wie hy is. En hy is My so toegeneë, dat slegs My Naam

uit sy mond weerklink, dat sy iedere asemtog My Naam verheerlik. Want

elke slag van sy hart geld My, Wat hy op aarde verkondig, met oorgrote

ywer en vir Wie hy ook sy lewe gee, wanneer sy missie beëindig is.

Hy gaan dus oor die aarde kort voor My Wederkoms, maar die mense sal

hom in sy eenvoud nie herken nie, totdat hy sy mond sal open om Hom te

verkondig wat ná hom sal kom. Dan sal die skille van die oë by Myne afval,

maar My teenstanders sal hom nie herken nie. Hy sal ongeag sy eie gevaar

tog spreek, hy sal aan die mense die nabye einde verkondig en aanmaan

om boete te doen. Hy sal hulle waarsku om die heil van hulle siele te soek

en om Mammon te verag. Hy sal hulle met ‘n donderende stem die

Verlosser van die wêreld verkondig, Jesus Christus , hy sal alles doen wat

vir die verheerliking van die Naam Jesus - die Ewige Jesus - nuttig is, want

hy sal in die waarste sin van die woord My Voorloper wees. Hy sal die weg

na die paradys weer open vir almal wat aan sy woorde geloof skenk, wat

My getrou verwag, sodat Ek hulle kan red uit die diepste nood. Amen

Die sonde kry die oorhand - Geloofstryd en die einde

5840 1 Januarie 1954

Wanneer die sonde die oorhand sal kry, wanneer daar geen geloof meer

onder die mense sal wees in die regverdigheid van God nie. Wanneer die

mense onverantwoordelik lewe en hulle luste die vrye loop laat neem.

Wanneer daar geen liefde meer onder die mense sal wees nie en as alle

begeertes slegs uitgaan na die wêreld en sy goedere; dan sal die einde kom

en die voorspellings van die profete, wat in opdrag van God in alle tye die

einde voorspel het, vervul word.

En as julle, om julle heen kyk en alles wat op aarde geskied, met oop oë

gadeslaan, dan sal julle, wat van goeie wil is, insien in welke uur julle leef.

Julle sal insien dat dit alles tekens van die naderende einde is. Dat die

mensdom self daardie einde veroorsaak, omdat hulle in sonde leef en

omdat hulle nie meer aan hulle God dink nie.

227

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!