03.05.2013 Views

DEEL 2 Reïnkarnasie - Ja of nee? - Nuweopenbaring

DEEL 2 Reïnkarnasie - Ja of nee? - Nuweopenbaring

DEEL 2 Reïnkarnasie - Ja of nee? - Nuweopenbaring

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

getrouheid deurstaan en ontvang nou die loon daarvoor en vir hulle liefde

en hulle geloof in My sal Ek die paradys vir hulle open.

Dan sal daar weer ‘n nuwe verlossingsperiode begin en Myne sal die stam

van die geslag op die nuwe aarde vorm. Maar slegs die geloof kan dit

begryp, die verstand verweer homself hierteen en sal twyfel totdat die dag

van die einde gekom het. Amen

Materie - Satan se karakter, sy val en verlossing

5610 24 Februarie 1953

Die uiters enorme afstand van My af van die een wat teen My die

ewiglewende krag gerebelleer het, wat so doende sy krag wat geestelike

substansie is ook enorm verminder het, hy wat eens vol van lewe en krag

was, het homself van krag beroof en in die hardste substansie verander,

omdat selfs geestelike substansie verhard as dit so oneindig ver van My af

is dat dit nie meer deur My krag van liefde beïnvloed kan word nie. Die

proses van verharding van geestelike substansie is sinoniem met die

ontstaan van die aardse materie, wat volgens My wil vorm aanneem.

Daarom is alle skeppings fundamenteel derglike verharde substansie, My

eens geestelike uitgestraalde krag wat nietemin uit My voortgekom het as

iets hoogs volmaak. Hierdie volmaakte geestelike substansie word

voortdurend deur My krag van liefde deurdring en daardeur bekwaam om

sonder beperking te skep en te werk soos Ek.

Ek is die oer bron van krag en alles wat bestaan is afhanklik van hierdie

bron van krag. Niks behalwe Ek bestaan met onafhanklike krag tot sy

beskikking nie en so beteken ‘n losmaking van My en My krag ook volle

desintegrasie, aangesien dit nie moontlik is om ‘n stroom van krag van

erens anders te ontvang nie. Skeiding van My is egter nie moontlik nie,

omdat My krag vir ewig nie kan ophou nie en ewig ook ondeelbaar is; maar

wat uit My krag te voorskyn kom is in staat om dit op ‘n oneindig ver

afstand te hou en die afstand beteken dat die krag sy effek verloor, dus bly

die ver-verwyderde substansie bewegingloos en gekompakteer in soliede

substansie, in materie, wat dus verharde geestelike substansie is, sonder

die kapasiteit om aktief te wees omdat dit die uitstraalgebied van My krag

van liefde verlaat het.

Dit is daarom die lot van die gevalle geestelike substansie wat die verste

weg is van My en ewig nie sal ophou bestaan nie. Fundamenteel, egter, is

dit nietemin substansie wat eens tot die hoogste graad intelegent was, wat

bewusheid en vrye wil besit het en tog deur sy val, alle bewys van sy

Goddelikheid verloor het. Deur My wil los hierdie geestelike wesens op in

tallose klein deeltjies wat geleidelik weer saam kom nadat hulle ‘n bepaalde

graad van volwassenheid of reiniging deur middel van ‘n hellende proses

bereik het wat Ek as suksesvol erken. Dus bind Ek die eens vrye geeste wat

157

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!