03.05.2013 Views

DEEL 2 Reïnkarnasie - Ja of nee? - Nuweopenbaring

DEEL 2 Reïnkarnasie - Ja of nee? - Nuweopenbaring

DEEL 2 Reïnkarnasie - Ja of nee? - Nuweopenbaring

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

mense asook Jesus se teenstander ‘n keuse; en dus ook Jesus Self. En van

hierdie keuse hang die lewe in die Ewigheid af.

Daar word van die mense gevra om die geloof in Jesus te verloën en hulle

word dus gedwing tot ‘n beslissing deur die soewereine mag. En daarom is

‘n buitengewone sterk geloof nodig om hierdie eis te trotseer en Jesus

openlik voor die wêreld te bely.

Wie egter die wil daartoe het, die sal ook die krag hê om dit te weerstaan.

Want dit stroom diegene toe van Jesus af wat Hom sonder vrees sal bely.

Groot nood sal ontstaan deurdat Jesus se getroues bomate verdruk sal

word deur hul teenstanders en aards baie benadeel en verkleineer sal word,

sodat die weiniges ‘n mikpunt sal wees waarteen op goddelose wyse geraas

sal word.

‘n Sterk geloof weer elke aanval af, ‘n swak geloof word wankelmoedig en

het hulp nodig. Maar hulle sal dit ook verkry as hulle na die wil van Jesus

verlang. En hierdie tyd moet kom, omdat die dag van die einde steeds

naderkom en die skeiding van die geeste moet voor die tyd plaasvind. Baie

mense sal nog uit dié lewe opgeroep word, wat ongetwyfeld sou afsink

tydens sulke ellende. Daarom laat Jesus slegs die sterkes in die lewe, wat

kragtens hul geloof weerstand sal kan bied.

Hy weet egter ook wie onweerstaanbaar na die diepte streef en waarby

elke wilsverandering onmoontlik is. En ook die laat Hy in die lewe omdat

aan hulle sal vervul wat verkondig is, naamlik dat die bokke van die skape

geskei sal word, omdat die groot reiniging sal plaasvind op hierdie aarde,

waarop daar weer ‘n tyd van vrede en geregtigheid sal volg. Amen

Sonde is ‘n vergryping teen die Liefde

6071 6 Oktober 1954

In ‘n wêreld van liefdeloosheid moet die sonde ook al meer toeneem, want

sonde is alles wat in stryd handel met die liefde. Sonde is alles wat teen die

Goddelike ordening, wat gebaseer is op die liefde, ingaan. Hoe minder die

mens nou in liefde lewe, des te duideliker tree hulle uit die goddelike

ordening, hulle sondig en gee hulle in die hande oor van hom wat die sonde

in die wêreld gebring het. Sonde is elke onreg wat sy oorsprong het in

liefdeloosheid.

Elke sondaar staan op teen God, teen die ewige Liefde, want hy doen

bewustelik iets waardeur hy hom verset teen God en sy eieliefde verlei hom

daartoe. Hy hou meer van homself as van God, hy het ook wel ‘n liefde in

hom, maar dit is verkeerd gerig, hy het dit van die teenstander van God

oorgeneem, wat eweneens gesondig het teen God, omdat hy homself bo

God wou stel en daarom geval het.

‘n Mens wat in liefde leef, kan nie sondig nie. Hy kan wel val, dus in

swakheid vir die versoekings van die teenstander swig; maar die liefde sal

hom steeds weer laat opstaan, hy sal sy onreg wil goedmaak, hy sal sy

292

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!