03.05.2013 Views

DEEL 2 Reïnkarnasie - Ja of nee? - Nuweopenbaring

DEEL 2 Reïnkarnasie - Ja of nee? - Nuweopenbaring

DEEL 2 Reïnkarnasie - Ja of nee? - Nuweopenbaring

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

die waarheid het ‘n seënryke invloed, want ‘n verkeerde denke is vir die siel

nutteloos en versterk hoogstens die omhulsel wat hom omgeef. Want

steeds gaan ‘n verkeerd denke nie van My uit nie, maar van My

teenstander.

Die mense is meestal nie in staat om die suiwere onvervalsde waarheid te

aanvaar nie. Hulle moet net soos kinders deur beeldspraak en gelykenisse

onderrig word, wat volgens die waarheid is.

Waar dit egter die geval is probeer My teenstander op te duik om hierdie

gelykenisse te verdraai en die ware denke van die mense te verhinder.

Daarom is die “verligting van Gees” absoluut noodsaaklik om ‘n goeie

verklaring te kan gee. Ook om self alles goed te kan begryp wat die mense

in gekamoefleerde vorm aangebied word deur sieners en profete, wat in My

opdrag so voorspel het.

Die geestestoestand van die mense werk die suiwere waarheid tee by hulle,

wat nie erken dat slegs die geestelike ontwikkeling die doel is van die

aardse lewensbestaan nie. Wat dus ook My geskrewe woord ( die bybel

=opm.v.d.uitg.) sal verwerp, as die gebeurtenisse van die einde aan hul na

ware voorspel was. Hulle sou nooit die geloof gevind het nie, wat die

oorsaak sou wees van ‘n geheel afwysing van My woord.

‘n onvervalsde beskrywing van die laaste gebeurtenisse het Ek destyds nie

gegee nie, maar Ek het steeds verklarings gegee waar dit nodig was. En

deur hierdie verhullings het allerlei menings ontstaan en elke mens hou by

sy eie mening, na gelang van sy geestestoestand. Maar tog sal alleen maar

‘n “verligte" Gees ook suiwer kan dink en so die gekamoefleerde waarheid

kan ontsluier.

Die voorspelde einde is nou egter naby. Maar die gebeurtenisse wat hul

afspeel in die einde, sal alleen deur weinig mense bewus gevolg kan word.

Hulle moet egter die volgende mensegeslag in kennis stel van My mag en

heerlikheid. Van die beëindiging van die ou en die begin van die nuwe

verlossingsperiode, want hierdie uitverkorenes neem Ek weg van hierdie

aarde sodra die einde gekom het. Maar sodra dit geskied, sal daar ‘n

geween en weeklaag te hoor wees op aarde. Want die gebeurtenis van die

wegneming is te sien deur alle mense op die aarde en sal ‘n ontsaglike

ontsteltenis teweegbring, omdat dit buite die natuurwette staan. En die

mense wat agterbly weet dat hulle aan die verderf prysgegee is.

My koms in die wolke kan deur hierdie mense nie gesien word nie, want Ek

is nie sigbaar vir diegene wat aan My teenstander behoort nie. Alleen Myne

kan My waarneem en sal lowend die arms na My uitstrek.

Ek sal hulle tot My omhoog hef voor die oë van hul medemens en by die

aanskoue van wat gebeur sal nog enkeles uit die diepste nood en ellende

tot My skree. Hoewel nie gedryf deur hul angs nie, maar deur ‘n plotseling

erkenning en ‘n diepe berou. Ek weet van hierdie weiniges en spreek hulle

daarom steeds weer aan. Hulle het slegs ‘n diepe skok nodig om hul

weerstand op te gee en hulle van ganser harte aan My oor te gee. Dit is die

480

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!