03.05.2013 Views

DEEL 2 Reïnkarnasie - Ja of nee? - Nuweopenbaring

DEEL 2 Reïnkarnasie - Ja of nee? - Nuweopenbaring

DEEL 2 Reïnkarnasie - Ja of nee? - Nuweopenbaring

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

Want die lewe ontbreek so gou as wat die siel die uiterlike liggaam verlaat,

omdat die liggaam mis wat hom tot werksaamheid aansit. wat die organe

aandryf tot die vervulling van hulle funksies, wat in vrye wil rigtinggewend

inwerk op die denkorgane en wat elke gevoelsopwelling in die mens

teweegbring.

En die denkende, willende en ook voellende iets, die siel, beweeg homself

na die dood in ander sfere, maar is steeds dieselfde wese wat die liggaam

voorheen bewoon het. En hy kan daarom in die ryk hierna ook herken

word, waarvoor dan egter ‘n bepaalde graad van geestelike volwassenheid

vereis word. Amen

‘n Uur van christendom - Die weg na God’s Hart

6649 20 September 1956

Slegs weinig mense vind die weg na My hart en slegs weinig is ook bereid

om die weg te gaan, ofskoon hulle beweer om christelik gelowig te wees,

ofskoon hulle ook na buite toe tot hulle behoort, wat hulle aangesluit het by

kerklike instansies en daarom gelowiges genoem word. Die het almal wel

die weg ingeslaan, maar hulle bly staan, voordat hulle My Hart bereik het.

Julle sal dit begryp, wanneer julle, julle aardse lewe nader beskou, wat die

wêreldse op die voorgrond plaas, die liggaamlike genietinge en wanneer

julle julself ernstig rekenskap daarvan gee, hoe weinig tyd julle spandeer

om aan My te dink en die eintlike doel van julle lewe. En die meeste van die

tyd skenk julle My slegs die tyd, wat tradisiegetrou daarvoor bestem is, ‘n

kort oggend-, middag- en aandgebed of die uur van die offisiële kerkdiens.

Maar slegs selde soek julle gedagtes My in volledige vrye wil, slegs selde

voer julle uit eie beweging ‘n gesprek met My, slegs selde het julle die

verlange om innig met My te verkeer, steeds sal julle denke vervul wees

met aardse sorge, aardse planne en aards plesier.

Ek is nie die vernaamste inhoud van julle gedagtes nie, selfs wanneer julle

in My glo as julle Skepper en Behouer, maar julle sien in My nog lank nie

die Vader, na Wie julle in liefde gedryf word nie. En dus neem julle ook

selde die weg na My Hart, dat julle as kinders tot die Vader spreek, dat

julle Hom onder alle omstandighede by julle laat wees, dat julle as te ware

julle lewe lei in innige gemeenskap met My. Dan sal julle ook baie meer

met My praat, julle gesprekke sou ander weë inslaan as wat nou die geval

is, want in julle daaglikse lewe word Ek nouliks genoem en wie dit doen,

word vernederend uitgelag en word nie as volwasse aangesien nie.

So staan dit in werklikheid met julle mense, Ek Self kan slegs selde by julle

teenwoordig wees, omdat julle My nie gedenk en julle nog veel minder

saamkom in My naam. Slegs selde word ‘n uur opgeoffer uit werklike

innerlike behoefte en daarom sê Ek, slegs weinig mense gaan die weg na

My Hart, slegs weinige laat My voortdurend hul Begeleier wees op die

aarde. En julle ure-christendom kan julle geen geestelike vooruitgang bring

463

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!