03.05.2013 Views

DEEL 2 Reïnkarnasie - Ja of nee? - Nuweopenbaring

DEEL 2 Reïnkarnasie - Ja of nee? - Nuweopenbaring

DEEL 2 Reïnkarnasie - Ja of nee? - Nuweopenbaring

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

die ligryk sal ook in hom ‘n helder lig ontsteek. Die mens sal weliswaar glo

dat hy deur eie nadenke tot die resultaat gekom het, wat egter slegs in

soverre waar is dat hy nou sy denkvermoë ten volle benut het om hom dit

tot geestelik eiendom te maak, wat hom tevore toegestroom het maar wat

nou by hom bly, sodat hy dit weer kan uitstraal, sodra hy in die geesteryk

tot werk wat verbly toegelaat word. Amen

Die ernstige strewe na die ryk van God

6376 13 Oktober 1955

Julle almal streef veels te min na die Ryk van God met sy heerlikheid, selfs

wanneer julle vas meen om te glo dat julle eens die ryk sal ingaan, selfs

wanneer julle wil hê dat die ryk eens julle blyplek mag wees. Julle neem dit

nog nie ernstig genoeg met julle omvorming tot liefde nie, waarsonder julle

nooit die Ryk van God in besit sal kan neem nie. Julle wil is nog baie swak

en julle roep Hom te min aan, wat aan julle wil die ware sterkte kan gee.

Solank die wêreld nog sy bekoringe op julle uitoefen, solank is julle Hom

ook nie heeltemal toegedaan wat Sy Ryk met alle heerlikheid, net vir julle

kan ontsluit nie. Julle wil dan nog twee meesters dien; anders gesê: Die

mag van dié ‘meester’ is nog te groot sodat julle hom sal opgee en julle

geheel en al aan die ander Meester oorgee. Want om tegelykertyd beide

meesters te dien, is nie moontlik nie, omdat hulle eise aan julle van

heeltemal teenoorgestelde aard is.

Maar as julle die Ryk van God met al sy heerlikheid wil verwerf, dan sal

julle julself moet losmaak van die wêreld en al sy verlokkinge. Julle sal die

hele krag van julle wil moet opbring en bewustelik net na hierdie ryk

strewe, daar julle andersins die gevaar loop om deur die wêreld gevang te

word en julle die Ryk van God heeltemal verspeel.

Julle sal in alle erns moet kies, julle sal daarvan bewus moet wees, dat

slegs ‘n sterk wil die doel kan bereik en julle sal om hierdie sterk wil moet

vra, wanneer julself te swak voel om die verlokkinge van die wêreld te

weerstaan. Die wêreld kan julle slegs baie min bied in verhouding tot die

heerlikheid van die ryk wat nie van hierdie wêreld is nie en om minute of

ure van geluk te geniet, offer julle die hele Ewigheid op.

Julle sal dit ook nie mag uitstel nie, maar julle ernstig besig hou met julle

doel. Want julle weet nie hoe lank julle nog daarvoor tyd het nie; julle weet

nie wanneer julle laaste uur geslaan het nie en of julle nie verras sal word

en dan niks meer kan doen vir die heil van julle siele nie. Want die

onverskilligheid van iemand wat weet, is erger as die totale onwetendheid

waarin ‘n mens van dié wêreld leef. Dog almal is nog onder die indruk van

die wêreld en ‘n stryd teen sulke verleidinge en begeertes is daarom ten

seerste gebiedend. Julle almal begryp nie die erns van die tyd nie. Maar

baie van julle, wat gelowig is, sal julself kan vrymaak van die wêreld,

369

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!