03.05.2013 Views

DEEL 2 Reïnkarnasie - Ja of nee? - Nuweopenbaring

DEEL 2 Reïnkarnasie - Ja of nee? - Nuweopenbaring

DEEL 2 Reïnkarnasie - Ja of nee? - Nuweopenbaring

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

eskou word, omdat dit tot vooruitgang kan lei as dit as sulks aanvaar

word, as teëspoed die mens bewus maak dat hy sy blik na omhoog moet

rig en hulp moet vra by die Een wat kan en altyd wil help. Deur gebed

maak julle kontak met God, wat altyd nog ‘n stap na omhoog beteken,

want om julle na Hom te keer toon op sigself julle wil aan, wat deur God

getoets word tydens julle aardse lewe. Maar dit is slegter vir julle mense as

aardse ontberings nie tot kontak met God lei nie. Dan sal julle dikwels ook

hulp ontvang, maar van hom aan wie julle volgens julle wil nog behoort,

van wie julle nie weg gedraai het nie. Dan sal God julle nie kan help nie,

maar julle sal altyd hulp kan ontvang van hom wie julle gewillig volgens

julle houding dien. God wil erken word en Hy sal dikwels na julle in die

vorm van lyding en teëspoed kom. Maar sodra julle, julle toevlug na Hom

neem, sodra julle gedagtes na Hom draai, kan julle absoluut seker wees

dat Hy julle sal help, dat Hy julle nie op julle eie sal laat as julle in ernstige

moeilikheid is nie. Geen gedagte vervaag nie, geen vraag bly onbeantwoord

nie, want die geringste gedagte beïnvloed en motiveer Hom om julle te

help. En alles wat Hy doen word slegs deur Sy liefde bepaal, volgens wat op

julle en julle volmaaktheid van toepassing is. Daar is geen teëspoed wat nie

opgelos kan word nie, want niks is onmoontlik vir Hom nie, maar Hy vorm

alles op so‘n manier dat dit julle sal help om volmaaktheid te bereik, as

julle slegs altyd aan Hom dink en julself aan Sy genade toevertrou. Amen

Armoede van Gees - Deemoed - Genade

5502 8 Oktober 1952

Wie hom in die Gees arm voel, trek My tot hom want hy is deemoedig en

hulpbehoewend, hy voel hom swak en onwaardig en vra My om erbarming.

hy is deemoedig en vind daarom genade by My. Ek neig My na al die

swakkes as hulle My roep, want vir My is niks te klein en te gering en My

erbarmende Liefde beskerm en versterk die swakke, hulpelose, Ek trek

hom tot My omhoog om hom nimmermeer te laat los nie.

Maar wie is arm van Gees, wie is so diep deemoedig dat hy genade vind in

My oë? Dit is hy wat van self insien dat hy op ‘n verre afstand van My af

staan, wat vir My sy knie buig in die gees, wat hom volledig en heelhartig

aan My onderwerp om deur My in genade aangeneem te word, wat maar

steeds probeer om My Liefde te wen en hom tog vir My Liefde onwaardig

voel.

Die deemoed van ‘n mensenkind trek My sterk aan, want in die deemoed

teenoor My verberg hy ook die liefde tot My ‘n liefde wat dit nie waag om

ongeroep tot My te kom nie. En tog roep die siel My onbewus deur sy

deemoed. Want daar gaan ‘n sagte skynsel van hom uit, wat My aantrek

omdat iets goddeliks na My toe straal, omdat die geestelike armoede die

teken is dat die siel My herken het. En die herkening ook die toekeer na My

as gevolg het.

130

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!