03.05.2013 Views

DEEL 2 Reïnkarnasie - Ja of nee? - Nuweopenbaring

DEEL 2 Reïnkarnasie - Ja of nee? - Nuweopenbaring

DEEL 2 Reïnkarnasie - Ja of nee? - Nuweopenbaring

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

Die ware liefde soek steeds aansluiting en die vereniging met My sal steeds

die van kind met sy Vader wees, omdat Ek tog julle Vader is, uit Wie se

Liefde julle voortgekom het. En is eenmaal die ware verhouding deur julle

tot stand gebring, dan weet julle ook hoe naby Ek aan julle is en hoe Ek

meeleef met alles, ook met die kleinste belewenis van My kind. En julleself

sal dan ook met alle verlangs na My kom, omdat julle alle skroom verloor

teenoor Hom, wat julle as julle Vader liefhet en eer, sodat julle julself in

kinderlike vertroue aan Hom oorgee, wat julle die vertroue ook seker sal

beloon. Want nou verbind die liefde ons en die liefde laat nie na, om steeds

die kind gelukkig te maak wat die weg na die Huis van die Vader gevind

het, wat Hom nou in vurige liefde toegedaan is. Amen

Sataniese Aktiwiteit gedurende die Eindtyd

6801 8 April 1957

Alle demone word losgelaat in die laaste tyd voor die einde. Die hel sal die

laagste geeste uitspu en die vors van die duisternis gee hulle sy gedagtes

in, sodat hulle vernietigend sal werk op die aarde onder die mense. En julle

mense sal julle midde in sy grondgebied bevind en julle sal mettertyd in

gevaar wees om deur die helse magte verslind te word. Maar hulle kan julle

nie dwing nie. Altyd nog is dit julleself wat hulle hul bedrywigheid toelaat,

maar julle sou julle ook kan verweer teen hulle aanvalle en is waarlik nie

onbeskermd aan hulle oorgelewer nie, omdat die goeie geestelike wêreld

gereed staan om julle te help en hulle wag slegs op julle roep om hulp om

julle te kan bystaan.

Die hel is losgelaat want God se teenstander weet dat hy nie baie tyd meer

het nie en hy benut hierdie laaste tyd werklik op elke manier. Baie helse

kragte neem besit van die mense as hulle hulself nie verweer nie, as hulle

hulself selfs verheug oor die optrede van die duister wêreld. Die demone

soek om hulle gelykes te beheers, hulle neem hulle liggame in besit en

realiseer werklik sataniese dinge. En dit is ook ‘n sekere teken van die

einde want hulle het dikwels ‘n maklike spel. Die mense gaan al te gewillig

op hulle voorstel in en hulle voer ook gewetenloos uit wat die demone van

hulle verlang. Die vors van die duisternis het werklik groot mag oor die

mense verkry en daarom word sy aktiwiteite steeds openliker, omdat hy

glo dat hy die uiteindelike oorwinning in die stryd teen God sal behaal.

Daarom sal hy ook alles doen om die mense teen God op te steek en hy sal

nie afgeskrik word om ook hulle te bedreig wat vir God wil werk nie. Hy sal

hulle groot probleme berokken deur sy handlangers, sodat hulle die geloof

in God sal verloor en hy sal probeer om alle van God uitgaande lig te doof,

omdat sy verwaandheid geen grense ken nie. En so matig hy hom sodanig

baie teenoor God aan, dat God ‘n spoedige einde aan sy aktiwiteite sal

maak.

533

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!