03.05.2013 Views

DEEL 2 Reïnkarnasie - Ja of nee? - Nuweopenbaring

DEEL 2 Reïnkarnasie - Ja of nee? - Nuweopenbaring

DEEL 2 Reïnkarnasie - Ja of nee? - Nuweopenbaring

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

egter aan My Liefde of aan My Mag, dan maak julself die verhoring van julle

gebed onmoontlik.

Maar ‘n sterk geloof laat Ek nie verlore gaan nie. En daarom maan Ek julle

maar steeds aan: Sorg daarvoor dat julle ‘n sterk geloof verkry, sorg dat

julle geloof lewend word deur die liefde. Dit is steeds weer My beskikking,

My voortdurende waarskuwende stem, omdat die liefde die enigste middel

is om van alle nood kwyt te raak, omdat julle deur ‘n lewe in liefde so ‘n

sterk geloof verkry, dat julle dan in staat is om alle nood te verban. Julle

hoef waarlik nie te ly of aardse nood te ondergaan, wanneer julle oor

geloofskrag beskik, wat die gevolg is van onbaatsugtige werke in liefde nie.

Want dan sou die doel van julle aardse lewe al vervul wees, dat julle, julle

wese verander het tot liefde en nou so innig met My deur die liefde verbind

is dat My aanwesigheid egter elke nood uitskakel.

Maar julle mense is nog swak in die geloof en nou eenmaal ook swak in die

liefde. Wend julle daarom steeds soekend na hulp tot My, dat Ek julle

sterker kan maak. Bid van My die krag af wat julle tekort kom en glo dat Ek

julle help, omdat Ek julle liefhet en ook julle liefde wil wen. Die innige

vereniging met My deur die gebed verseker julle ook die bystand van My

kant af, al is daar ook dae en ure in julle lewe wanneer julle kleinmoedig is

of moed wil verloor; julle word nooit verlaat deur julle Vader in die hemel

nie en Hy sal julle steeds help as die tyd daar is. Amen

Ongewone Werksaamheid van predikers wat die

mense moet opwek

5941 25 April 1954

Die geloof in Jesus Christus kan julle, eers sover bring om bewustelik aan

julself te werk, want eers as julle in Hom glo, neem julle ook Sy liefdesleer

aan en doen julle, julle beste om volgens hierdie leer te lewe. Wat daar dus

gedoen word om die mense tot die geloof in Jesus te bring, kry geheel en al

My toestemming en word deur My geseën. Jesus moet verkondig word. Sy

verlossingswerk moet openlik na vore gebring word, omdat die mense deur

middel van Jesus die weg vind tot hul God en Vader van die ewigheid.

Die einde is naby en die mensdom is ver verwyderd van Hom Wie Sy lewe

gegee het aan die kruis vir almal se redding van ondergang. Wie hulle nie

met Hom verbind nie, gaan verlore, dit wil sê: die vors van die duisternis

behou sy mag oor hom en die hemelryk is vir hom gesluit, want Jesus is

die Poort na die ewige saligheid. Die einde is naby en ontelbare mense ken

Hom nog nie of hulle aanvaar Hom nie. Ek alleen weet wat dit beteken vir

die enorme hoeveelheid siele wat sonder Hom voortlewe, sonder om in

Hom te sterf en wat ten gronde gaan.

Op natuurlike wyse is dit nie meer moontlik om hulle tot Jesus te bring nie.

En dus sou Ek My skepsele moet laat verlore gaan as Ek dit by natuurlike

gebeurtenisse sou laat wat glad geen indruk maak op die mense nie. Ek

252

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!